Nieu-Seeland
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Nieu-Seeland is 'n land gevorm deur twee hoofeilande en 'n aantal kleiner eilande in die suidwestelike Stille Oseaan. 'n Algemene Māorinaam vir Nieu-Seeland is Aotearoa, algemeen vertaal as Land van die Lang Wit Wolk. Nieu-Seeland neem ook verantwoordelikheid vir die buitelandse sake van die selfregerende lande van die Cook-eilande en Niue, asook die behartiging van die afhanklikheid van Tokelau.
[wysig] Oorsig
Van Nieu-Seeland se vier miljoen inwoners woon rofweg drie miljoen op die Noordeiland en een miljoen op die Suideiland. Hierdie eilande is onder die grootste in die wêreld en die gekombineerde landarea is vergelykbaar met die Britse Eilande of Colorado. Tesame met Aotearoa, was 'n ander Māorinaam vir Nieu-Seeland Niu Tireni, 'n transliterasie van die Engelse naam.
Ander eilande het veel kleiner bevolkings en dek baie minder landarea. Die mees belangrike van hierdie eilande is:
- Stewart-eiland (suid van die Suideiland), die derde grootste eiland volgens landarea met 'n bevolking van sowat 400.
- Waiheke-eiland, 'n eiland in Auckland se Haurakibaai, en met sowat 7 000 mense (veel meer in die somer), die derde mees dig bewoonde eiland in Nieu-Seeland.
- Groot Barrière-eiland, oos van die Haurakibaai
- die Chatham-eilande, 'n afgeleë groep eilande met 'n bevolking van sowat 750.
[wysig] Eksterne skakels
- Te Ara, the Encyclopedia of New Zealand
- Government
- Tourism New Zealand
- Photos of New Zealand landscapes & cities
- Information
- Music (current)
- Official Statistics
- Weather
- New Zealand webcams
- New Zealand history website
- War Memorials of the First World War
- New Zealand travel guide at Wikitravel
Lande en gebiede in Oseanië |
Australië | Amerikaans-Samoa | Bakereiland | Cookeilande | Oos-Timor | Fidji | Frans-Polynesië | Guam | Howlandeiland | Jarviseiland | Johnstonatol | Kingmanriff | Kiribati | Marshalleilande | Verbonde State van Mikronesië | Midway Atoll | Nauru | Nieu-Caledonia | Nieu-Seeland | Niue | Norfolkeiland | Noordelike-Marianaeilande | Palau | Palmyra-atol | Papoea-Nieu-Guinee | Pitcairn | Samoa | Solomoneilande | Tokelau | Tonga | Tuvalu | Vanuatu | Wallis-en-Futuna | Wake-eiland |