Vis
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Visse | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Taksonomie | ||||||
|
||||||
Orde | ||||||
Verskeie |
'n Vis is 'n water-lewende gewerwelde (Latyns: vertebrata), met kiewe. Meeste visse is koudbloedig. Daar bestaan meer as 29 000 verskillende spesies visse in die wêreld.
[wysig] Klassifikasie
Visse word geklasifiseer in die volgende hoofgroepe:
- Hyperoartia
- Petromyzontidae (lampreie)
- Pteraspidomorphi (vroeë kakebeenlose vis)
- Thelodonti
- Anaspida
- Cephalaspidomorphi (vroeë kakebeenlose vis)
- Galeaspida
- Pituriaspida
- Osteostraci
- Gnathostomata (gewerweldes met 'n kakebeen)
- Placodermi
- Chondrichthyes
- Acanthodii
- Osteichthyes
- Actinopterygii
- Sarcopterygii
- Actinistia (selekant)
- Dipnoi (longvis)
[wysig] Lys van Visse
- Alfabetiese lys van visse
- Lys van visfamilies
- Lys van varswater-akwariumvisspesies
- Lys van seewater-akwariumvisspesies