Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Chordata - Wikipedia

Chordata

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Hierdie artikel behoort versmelt te word met Chordate

Die Chordata (of 'gekoordes') is die phylumnaam vir 'n groep diere, wat die [[gewerwelde]s, maar ook 'n groep nabyverwante ongewerweldes insluit. Die gemeenskaplike faktore van al hierdie diere is dat hulle op een of ander stadium van hulle lewens rugkoorde; hol dorsale senu-koorde; faringeale splete; endostiele; en gespierde sterte wat verby die anus strek; gehad het.

Die phylum Chordata word onderverdeel in drie subphylums:

  • Urochordata – Die larwe het 'n rugkoord en 'n senukoord, maar dit verdwyn teen volwassenheid.
  • Cephalochordata – Die dier het 'n rugkoord en 'n senukoord, maar geen werwels nie.
  • Vertebrata – Behalwe vir in die geval van die slymprik, is die dorsale hol senukoord omring deur kraakbeenagtige of benige werwels in die dier. Die rugkoord is gewoonlik verklein of afwesig in die volwassene.

Die nie-uitgestorwe Chordata word hieronder aangetoon soos hulle in verhouding met mekaar staan in 'n filogenetiese stamboom:

Phylum Chordata

  • Subphylum Urochordata
  • Subphylum Cephalochordata
  • Craniata (diere met skedels)
    • Subphylum Myxini (slymprikke)
    • Subphylum Vertebrata (diere met rugwerwels)
      • Klas Cephalaspidomorphi (lampreie)
      • Gnathostomata (gewerweldes met kake)
        • Klas Chondrichthyes (kraakbeenvis)
        • Teleostomi (vis met gebeendere, ~ Osteichthyes)
          • Klas Acanthodii
          • Klas Actinopterygii (rog-gevinde vis)
          • Klas Sarcopterygii (kwab-gevinde vis)
            • Superklas Tetrapoda (vierpotige gewerweldes)
              • Klas Amphibia (amfibieë)
              • Amniota (amniotiese eier)
                • Klas Synapsida (soogdieragtige reptiele)
                  • Klas Mammalia (soogdiere)
                • Klas Sauropsida (die meeste van die hedendaagse reptiele)
                  • Subklas Anapsida
                    • Order Testudines (waterskilpaaie)
                  • Subklas Diapsida
                    • Order Lepidosauria (akkedisse, slange, en die tuatara, 'n likkewaanagtige dier van Nieu-Seeland)
                    • Archosauria
                      • Order Crocodilia (krokodille, alligators, kaaimanne, en gawiale)
                      • Superorder Dinosauria

Sjabloon:Wikispecies

[wysig] Bron

Vertaal vanaf die Engelse Wikipedia. Spesifiek vanaf die artikel Chordata

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com