Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Klas (biologie) - Wikipedia

Klas (biologie)

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Klas is deel van die wetenskaplike klassifikasiesisteem, sedert die vroegste werk deur Carolus Linnaeus, om alle biologiese wesens te kan klassifiseer volgens gemeenskaplike kenmerke. Klas is 'n rangorde tussen Phylum en Orde. Daar is 'n gebruik om ook subklasse te skep, veral in die dierkunde, wanneer dit soms nodig is om 'n ekstra takson in te plaas (met ander woorde, die klas het soveel onderskeidende kenmerke dat daar te veel ordes sal wees, as daar nie 'n paar subklasse geskep word nie).

Inhoud

[wysig] 'n Voorbeeld van klasse in 'n phylum

'n Slymprik op die kusbodem van Oregon
Vergroot
'n Slymprik op die kusbodem van Oregon

Daar is sewe klasse van die gewerweldes ('n subphylum van die Chordata). Die klasse word van mekaar onderskei grootliks op die basis van die dier se skelet, die algemene aanpassing by die dier se omgewing, en verskille tussen die klasse se voortplantingsisteem:

  • Agnatha -- van die Griekse woord vir geen kake, is kaaklose en skublose visse. Dié klas is die mees primitiewe van die gewerweldes. Voorbeelde van hierdie klas is die slymprik en die lamprei.
  • Chondrichthyes -- van die Griekse woord vir kraakbeenvisse. Visse in dié groep het harde rubberagtige kraakbeenskelette. Die haai en die pylvis is voorbeelde van hierdie groep.
  • Osteichthyes -- 'n mengwoord van Latyn en Grieks vir beenvisse. Al die ander vissoorte val onder hierdie klas.
  • Amphibia -- van die Griekse woord vir beide lewens, is 'n klas gewerweldes waar die dier 'n gedeelte van sy lewe in die water deurbring en 'n ander gedeelte op land. Voorbeelde van hierdie klas is die padda en die salmander. Hierdie klas het 'n wateromgewing nodig om te kan voortplant, veral omdat die eiers sal uitdroog op land.
  • Reptilia -- van die Latynse woord vir kriewelendes, wat al die slange, krokodille, skilpaaie en akkedisse insluit. Dié klas se eiers het 'n harde, leeragtige dop wat dit teen uitdroging beskerm.
  • Aves -- van die Latynse woord vir voël, sluit al die voëls in.
  • Mammalia -- van die Latynse woord vir van die bors, sluit al die diere in waar verwekking binne die moeder plaasvind, en waar, ná geboorte, die kleintjie met melk van die moeder se melkkliere gevoer word.

[wysig] Agtervoegsel van klasname

In die geval van die phylums plante, alge en swamme, het die klasnaam 'n tipiese agtervoegsel wat aandui dat dit 'n klasnaam van daardie phylum is:

Phylum Plante Alge Swamme
Klas -opsida -phyceae -mycetes

[wysig] Sien ook

  • Binominale nomenklatuur
  • Trinominale nomenklatuur
  • Lys van Latynse en Griekse woorde algemeen gebruik in sisteemname
  • Virusklassifikasie

[wysig] Eksterne skakels

[wysig] Bron

'n Klein gedeelte van die Engelse artikel Scientific classification is gebruik. (Die Engelse soekfrase class (biology) stuur aan na daardie artikel). Gedeeltes van die Duitse artikel Klasse (Biologie) is ook gebruik. Die res is die oorspronklike bydraer se eie werk.

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com