Oesbekistan
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
|
|||||
Volkslied | Die volkslied van die Republiek van Oesbekistan | ||||
Hoofstad | Tasjkent (Oesbekies: Tosjkent) | ||||
President | Islam Karimov | ||||
Eerste MInister | Sjavkat Mirzijajev | ||||
Ampstaal | Oesbekies | ||||
Oppervlakte – Totaal – % water |
55ste wêreldwyd 447 400 km² 4.9% |
||||
Bevolking – (2005) – Digtheid |
27 950 000 57/km² |
||||
Onafhanklikheid – Datum |
Van Sowjetunie 1 September 1991 |
||||
Geldeenheid | Oesbekistani Som (UKS) | ||||
Tydsone | UTC +5 | ||||
Skakelkode | 998 | ||||
Internet TLD | .uz |
Oesbekistan is 'n land in Sentraal-Asië, wat van 1924 tot 1991 by die armste republieke van die Sowjetunie gereken word. Sy hoofstad is Tasjkent (Oesbekies: Tosjkent) met 2 229 400 inwoners (2005). Danksy 'n uitgestrekte besproeiingsstelsel is die republiek die Sowjetunie se vernaamste verskaffer van katoen.
In 1991 is die bevolking teensinnig om die onafhanklikheid van Rusland te aanvaar; lidmaatskap in 'n statebond met Rusland word veral om ekonomiese redes as voordelig beskou. Die ekonomiese agteruitgang skep 'n groot probleem vir die regering; tydens die Sowjetiese heerskapppy vind nog 'n grootskaalse industrialisering nog 'n russifisering plaas. Die regering tree gereeld met geweld teen die opposisie en Islamitiese fundamentaliste op. In Mei 2005 sterf meer as 1 000 betogers en soldate, nadat onluste in die stad Andisjan uitbreek.
[wysig] Demografie
Sowat 75 persent van die bevolking is Oesbeke, ses persent is Russe, vyf persent Tadjik en vier persent Kazak. 74.3 persent van die inwoners praat Oesbekies ('n Turkse taal) en 14 persent Russies. 88 persent van die Oesbeke is aanhangers van die Islam, nege persent is Ortodokse christene.
Lande in Asië |
---|
Afghanistan - Armenië - Azerbeidjan - Bahrein - Bangladesh - Bhutan - Brunei - Ciprus - Filippyne - Georgië - Indië - Indonesië - Irak - Iran - Israël - Japan - Jemen - Jordanië - Kambodja - Kazachstan - Kirgizië - Koeweit - Laos - Libanon - Maldiven - Maleisië - Mongolië - Myanmar - Nepal - Noord-Korea - Oesbekistan - Oman - Oos-Timor - Pakistan - Qatar - Rusland - Saudi-Arabië - Singapoer - Sjina - Sri Lanka - Sirië - Suid-Korea - Tadjikistan - Taiwan - Thailand - Turkye - Turkmenistan - Verenigde Arabiese Emirate - Viëtnam |