Singapoer
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
|
|||||
Nasionale leuse: Majulah Singapura | |||||
Amptelike tale | Sjinees, Malei, Engels en Tamil | ||||
Hoofstad | Singapoer | ||||
Gebied - % water |
682.7km² % |
||||
Bevolking
- Digtheid |
; |
||||
Geldeenheid | Singapore Dollar | ||||
Volkslied | |||||
Internet kode | .sg | ||||
Telefoon kode | 65 |
Singapoer bestaan uit die eiland Singapoer en 63 kleiner eilande. Singapoer is suid van Malysië gelee en word geskei deur die "Straits of Johor". Singapore is ongeveer 42km oos na wes en 23km noord na suid.
Volgens legende het 'n Sumatra prins 'n leeu teegekom en het dus die eiland Singapoer genoem, wat beteken Leeu-stad. Dit is eerder waarskynlik dat die prins 'n tier gesien het!
Singapoer was redelik onbekend en onbelangrik tot die ingryping van Heer Stamford Raffles. Die engelsman het in ongeveer 1819 die saak van belangrikheid van Singapoer vir die omgewing gestel aan die Britse ryk, en sodoende het 'n florerende kolonie met 'n militere en vlootbasis ontstaan.
[wysig] Verwante skakels
- Maleisie.be - Breedvoerige inligting oor Singapoer (Nederlands)
Lande in Asië |
---|
Afghanistan - Armenië - Azerbeidjan - Bahrein - Bangladesh - Bhutan - Brunei - Ciprus - Filippyne - Georgië - Indië - Indonesië - Irak - Iran - Israël - Japan - Jemen - Jordanië - Kambodja - Kazachstan - Kirgizië - Koeweit - Laos - Libanon - Maldiven - Maleisië - Mongolië - Myanmar - Nepal - Noord-Korea - Oesbekistan - Oman - Oos-Timor - Pakistan - Qatar - Rusland - Saudi-Arabië - Singapoer - Sjina - Sri Lanka - Sirië - Suid-Korea - Tadjikistan - Taiwan - Thailand - Turkye - Turkmenistan - Verenigde Arabiese Emirate - Viëtnam |