Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Irak - Wikipedia

Irak

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Die Republiek van Irak is geleë in die Midde-Ooste, in die Suid-Westelike gedeelte van Asië. Irak grens aan Turkye in die noorde, Iran in die ooste, Koeweit in die suide, Saoedi-Arabië in die suid-suid-weste, en beide Sirië en Jordanië in die weste. Irak het ook 'n baie nou kuslyn wat strek tussen Iran in die ooste en Koeweit in die suide.

Irak, vroeër bekend as Mesopotamië, het 'n bloeddorstige geskiedenis met geweldadige oorloë teen Persië (Iran) en die Ottomanse Ryk (Turkye). Irak, onder die bewind van die voormalige President Saddam Hussein, was ook betrokke in drie van die grootste oorloë in die laaste helfde van die twintigste-eeu.


الجمهورية العراقية
Al-Jumhuriyah Al-Iraqiyah

Republiek van Irak
Flag van Irak Wapenskild van Irak
Nasionale leuse: Allahu Akbar (Arabies: God is groot)
Amptelike Taal Arabies, Koerdies
Hoofstad Bagdad
Regering Demokrasie
President Jalal Talabani
Eerste Minister Ibrahim al-Jaafari
Oppervlakte
  • Totale Oppervlak
  • Water (%)
 

437,072 km² (58ste)
1.1 %

Bevolking  

23,331,985 (44ste)
59/km²

Onafhanklikheid:  

1 Oktober 1919
3 Oktober 1932

Geldeenheid Irakese Dinar (IQD)
Tydsone GMT +03:00
Volkslied Land van twee riviere
Internet TLD .iq
Telefoonkode +964

Inhoud

[wysig] Geskiedenis

Irak is in die omgewing van wat voorheen deel was van Mesopotamië ("Land van twee riviere" vanaf Grieks), ook bekend as die wieg van beskawing. In ongeveer 4 000 BCE het die Sumeriese kultuur hier ontstaan, en die eerste skrif ontwerp , spykerskrif.

In 2340 v.C. het Akkadiese militêre leier, Sargon, die area verower.

(...)

Irak het Koeweit ingeval op 2 Augustus 1990, wat gelei het tot operasie "Desert storm" op 17 Januarie 1991 toe die VSA en 28 ander lande Irak aangeval het met die seën van Verenigde Nasies resolusie 678. Ongeveer 140 miljoen ton ammunisie is gebruik teen Irak, ekwivalent aan 7 Hiroshima atoombomme. 'n Skietstaking is deur die VSA aan gekondig op 28 Februarie 1991. Opstandigheid is deur die regering van Saddam Hussein onderdruk.

Sien ook die VSA planne om Irak in te val in 2003, en wêreldwye protes hierteen.

[wysig] Politiek

Saddam Hussein se Ba'ath party het die land met 'n yster-vuis regeer vanaf 1968 tot 2003. Saddam het in 1979 as President van Irak aan bewind gekom toe Generaal Ahmed Bakr deur middel van 'n staatsgreep afgeset is. Onder Saddam se outokratiese bewind het Irak drie oorloë gevoer, die Iran-Irak Oorlog (1980 - 1988), die Eerste Golf Oorlog (1991) en die Tweede Golf Oorlog (2003).

Onder die bewind van die Ba'ath party is die Sunni-gemeenskappe geweldig bevorder deur Saddam se regering omdat hy deel was van die gemeenskap. Die Sjiete en Koerde het baie swaar gekry onder die regering wat duisendes van hulle uitgemoor het, veral omdat hul 'n baie groot bedreiging vir die Ba'ath regering was. Die regering se geweldadige beleide het selfs veroorsaak dat die Sjiete en Koerde die pro-Sjietiese Iran in die oorlog ondersteun het.

[wysig] Streke

Irak bestaan uit 18 provinsies:

  1. Bagdad
  2. Salah ad Din
  3. Diyala
  4. Wasit
  5. Maysan
  6. Al Basrah
  7. Dhi Qar
  8. Al Muthanna
  9. Al Qadisyah
  10. Babil
  11. Karbala
  12. An Najaf
  13. Al Anbar
  14. Ninawa
  15. Dahuk
  16. Arbil
  17. At Ta'mim
  18. As Sulaymaniyah

[wysig] Geografie

Die grootste dele van Irak bestaan uit woestyn, alhoewel die gebied tussen die twee riviere uit uiters vrugbare grond bestaan. Die noord- en noord-oostelike dele van die land bestaan hoofsaaklik uit bergreekse, terwyl die suidelike dele uit moeras-agtige lande bestaan. Die moerasse is egter deur Saddam se regering gedreineer uit weerwraak teen die gebied se inwoners vir hul ondersteuning aan die Amerikaners na die Eerste Golf Oorlog.

[wysig] Ekonomie

Irak het die tweede(?)grootste bekende oliereserwes in die wêreld.

[wysig] Demografie

Ongeveer 4 miljoen Irakiërs woon in die buiteland. Hulle bestaan hoofsaaklik uit Koerde en Sjiëte wat as gevolg van politieke onderdrukking uit Irak uit gevlug het.

Binne Irak bestaan ongeveer 75% van die populasie uit Arabiere. Die res van die populasie bestaan hoofsaaklik uit Koerde (15-20%), Asiate (Assyrians) en Turke.

Ongeveer 97% van die populasie is Moslems (Sjiëte(60%) en Soennies(32%)).

[wysig] Diverse onderwerpe

[wysig] Eksterne skakels

Commons
Multimedia oor hierdie onderwerp is te vinde op Wikimedia Commons onder die titel:
Lande  |  Asië


Lande in Asië

Afghanistan - Armenië - Azerbeidjan - Bahrein - Bangladesh - Bhutan - Brunei - Ciprus - Filippyne - Georgië - Indië - Indonesië - Irak - Iran - Israël - Japan - Jemen - Jordanië - Kambodja - Kazachstan - Kirgizië - Koeweit - Laos - Libanon - Maldiven - Maleisië - Mongolië - Myanmar - Nepal - Noord-Korea - Oesbekistan - Oman - Oos-Timor - Pakistan - Qatar - Rusland - Saudi-Arabië - Singapoer - Sjina - Sri Lanka - Sirië - Suid-Korea - Tadjikistan - Taiwan - Thailand - Turkye - Turkmenistan - Verenigde Arabiese Emirate - Viëtnam

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com