Maleisië
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
|
|||||
Nasionale leuse: Bersekutu Bertambah Mutu (Afrikaans: "Eenheid is krag") |
|||||
Volkslied: Negaraku | |||||
Hoofstad | Kuala Lumpur 2°30′N 112°30′E |
||||
Grootste stad | Kuala Lumpur | ||||
Amptelike tale | Maleis | ||||
Regering
Yang di-Pertuan Agong
|
Federasie Tuanku Syed Sirajuddin Jamalullail |
||||
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
. |
. | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
. 329 758 vk km (.) |
||||
Bevolking - 2005 skatting - Digtheid |
26 207 102 (46ste) 78 / vk km |
||||
BBP (PPP) - Totaal - Per kapita |
2005 skatting $290bn (33ste) |
||||
HDI | |||||
Geldeenheid | Ringgit (MYR ) |
||||
Tydsone - Somertyd |
(UTC+8) (UTC+8) |
||||
Internet TLD | .my | ||||
Skakelkode | +601 |
||||
1020 vanuit Singapore. |
Die Federasie van Maleisië is 'n land in Suidoos-Asië. Die land bestaan uit twee afsonderlike dele, geskei deur die Suid-Sjineese See: Wes-Maleisië of Malakka, in die noorde begrens deur Thailand en in die suide deur Singapoer; en Oos-Maleisië, die noordelike deel van die eiland Kalimantan (eertyds Borneo), in die suide begrens deur Indonesië en in die noorde deur Brunei. Die westelike deel maak sowat 40% van die oppervlakte van Maleisië uit maar daar woon 85% van die totale bevolking.
[wysig] Stede
- Kuala Lumpur
- Johor Baharu
[wysig] Dorpe
- Melaka]
- Kota Bahru
- Ipoh
[wysig] Verwante skakels
- Maleisie.be - Breedvoerige inligting oor Maleisië (Nederlands)
Lande in Asië |
---|
Afghanistan - Armenië - Azerbeidjan - Bahrein - Bangladesh - Bhutan - Brunei - Ciprus - Filippyne - Georgië - Indië - Indonesië - Irak - Iran - Israël - Japan - Jemen - Jordanië - Kambodja - Kazachstan - Kirgizië - Koeweit - Laos - Libanon - Maldiven - Maleisië - Mongolië - Myanmar - Nepal - Noord-Korea - Oesbekistan - Oman - Oos-Timor - Pakistan - Qatar - Rusland - Saudi-Arabië - Singapoer - Sjina - Sri Lanka - Sirië - Suid-Korea - Tadjikistan - Taiwan - Thailand - Turkye - Turkmenistan - Verenigde Arabiese Emirate - Viëtnam |