Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Bevolking - Wikipedia

Bevolking

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

In die mees algemene sin van die woord is 'n bevolking die versameling mense (of organismes van 'n spesifieke spesie) wat woon in 'n gegewe geografiese area.

Bevolkings word ondersoek deur 'n wye verskeidenheid dissiplines. In bevolkingsdinamika word die grootte, ouderdom, geslagstruktuur, sterflikheid, voortplantingsgedrag en bevolkingsgroei bestudeer. Demografie is die studie van menslike bevolkingsdimanika, wat verder ook sosiologie, ekonomie en geografie ondersoek. Plant- en dierbevolkings word in biologie bestudeer, spesifiek in die vertakking van ekologie bekend as bevolkingsbiologie, asook in bevolkingsgenetika. In biologie beteken 'n bevolking 'n teelgroep wie se lede meesal of uitsluitlik onder mekaar voortplant, gewoonlik as gevolg van fisiese isolasie, alhoewel hulle biologies kan voortplant met enige lid van die spesie.

Bevolkingsdigtheid is 'n mate van die hoeveelheid mense of organismes per eenheid area. Variasies hierop sluit in die bevolking per eenheid woonbare, bewone, produktiewe (of potensiëel produktiewe) of gekultiveerde area. 'n Sekere geografiese gebied het 'n drakapasiteit, wat die maksimum bevolking voorstel wat onderhou kan word. Sekere waarnemers van menslike gedrag glo dat die idee van drakapasiteit ook op menslike bevolkings toegepas kan word, en dat ongekeerde bevolkingsgroei kan lei tot 'n "Malthusiese katastrofe"; hierdie standpunt word deur andere betwis.


[wysig] Sien ook

[wysig] Ander skakels

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com