Markus
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die Evangelie van Markus is die tweede evangelie in die Nuwe Testament. Vermoedelik was die skrywer Johnnes Markus, een van Petrus se dissipels in die jare 60 tot 75 n.C. Hy skryf vermoedelik vanuit die stad Antiogië in 70 tot 75 n.C. Daar word allerweë aanvaar dat hierde evangelie die oudste is, en dat ander evangeliste van sy materiaal gebruik het vir die skryf van hulle evangelies.