Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Somertyd - Wikipedia

Somertyd

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Somertyd (ook bekend as Daylight Saving Time of DST) is die tydsone wat aan 'n streek toegeken word vir 'n gedeelte van die jaar, gewoonlik 'n uur vorentoe vanaf die standaard amptelike tydsone.

Die stelsel is ontwerp om daglig te "spaar" (teenoor om dit te mors, deur byvoorbeeld te slaap terwyl die son skyn). Die amptelike tyd word vorentoe gestel tydens die lente- en somermaande, sodat die aktiewe werks- en skoolure beter met die ure van daglig ooreen moet stem.

In Suid-Afrika word geen gebruik van hierdie stelsel gemaak nie; in Europa bestaan somertyd sedert 1980, alhoewel die eerste tydsverandering al 1916 in Duitsland plaasgevind het. Tydens die Tweede Wêreldoorlog het die sogenaamde "oorlogstyd" bestaan, waar die horlosies een uur vorentoe gestel ist, en tydens die somermaande nog 'n uur bygesit is. Die doel was die besparing van energie deur die langer periodes van daglig.

Vandag bestaan somertyd in Europa, die VSA (daar bestaan verskille van staat tot staat), Australië en Suid-Amerika. Algeheel bestaan die stelsel in 70 lande. In Sentraal-Europa word op die laaste Sondag van Maart die horlosies twee-uur in die oggend na drie-uur vorentoe gestel. Die laaste Oktober-Sondagoggend om drie-uur word die tyd weer een uur agtertoe verander.

Die populêre uitdrukking vir normaaltyd is "wintertyd", maar aangesien dit die eintlike tyd konstitueer, is die naam "normaaltyd" meer voldoende.

Baie mense hou van die effek dat die son saans langer skyn, maar natuurlik word dit ook in die oggend 'n uur later lig; dus is dit dikwels mense wat vroë skofte moet werk (in fabrieke byvorbeeld) wat eerder negatief teenoor die tydverandering ingestel is. Tydens die hoogte van die Noordelike Halfrond se somer (Junie) verloor hierdie argument aan grondlaag, omdat die son nogtans al vieruur (in plaas van drie-uur; Sentraal-Europese standpunt) opgaan. Groter is die probleem in laat Oktober kort voor die terugverandering na normaaltyd; die son sak eers so ses-uur se kant, maar gaan eers omtrent agtuur die oggend op!

[wysig] Eksterne skakels

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com