Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Adolf Hitler - Wikipedia

Adolf Hitler

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Adolf Hitler
Vergroot
Adolf Hitler

Die gebore Oostenryker Adolf Hitler (20 April 1889 - 30 April 1945) was 'n grose Duitse politikus en diktator. Hy was die self-aangestelde Führer van Nazi-Duitsland. Hitler was die leier van die Nazi Party, Kanselier van die Duitse Ryk en was die regeringshoof asook staatshoof. Hy het politieke voordeel getrek uit die ekonomiese krisis, wat Duitsland ná die Eerste Wêreldoorlog beleef het, en het op 'n stadium groot dele van Europa beheer. Sy bedeling was verantwoordelik vir die dood van miljoene en ontelbaar baie se verskuiwing. Hitler, 'n begaafde spreker, word gesien as een van die invloedrykste leiers van die 20ste eeu.

Hitler se pogings tot meer grondgebied, wat begin het met die inname van Pole in 1939 was een van die aanleidende faktore van die Tweede Wêreldoorlog. Die rassebeleid van Hitler-Duitsland, wat miljoene se dood veroorsaak het, word ook aan hom toegeskryf. Op 30 April 1945 pleeg Hitler selfmoord saam met sy vrou Eva Braun, met wie hy net kort tevore getrou het.

[wysig] Sien ook

  • Joodse volksmoord

[wysig] Eksterne skakels

Commons
Multimedia oor hierdie onderwerp is te vinde op Wikimedia Commons onder die titel:
Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com