Benito Mussolini
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Benito Amilcare Andrea Mussolini (29 Julie, 1883 - 28 April, 1945) het Italië regeer as 'n diktator vanaf 1922 tot 1943. Hy was die stigter van 'n anti-demokratiese, fasistiese staat deur gebruik te maak van propaganda; deur die totale beheer van die media, het hy die bestaande demokratiese regering stelsel afgebreek.
[wysig] Verwante Webwerwe
- Adolf Hitler
- Fasisme