Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Montenegro - Wikipedia

Montenegro

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Република Црна Гора
Republika Crna Gora
Republiek van Montenegro
Vlag van Montenegro Montenegro: Landswapen
([[Vlag van {{{die}}} Montenegro|Vlag]]) ([[Landswapen van {{{die}}} Montenegro|Landswapen]])
Nasionale leuse: Geen
Ligging van {{{die}}} Montenegro
Amptelike taal Serwies of die Ijekavian dialek1
Hoofstad Podgorica
42°47′N 19°28′O
Grootste stad Podgorica
Regering
President
Eerste Minister
Republiek
Filip Vujanović
Milo Đukanović
Onafhanklikheid
Verklaar
Erken
Van Serbië en Montenegro
3 Junie 2006
8 Junie 2006
Oppervlakte
 - Totaal
 - Water (%)

14 026 km² (160ste)
0,015%
Bevolking
 - Soos op 2004 skatting
 - Soos op 2003 sensus
 - Digtheid

630 548 (164ste)
620 145
44,9/km² (152ste)
BBP (PPP)
 - 2005 total
 - Per capita

$2.412 biljoen (179ste)
$3 800 (119ste)
Geldeenheid Euro2 (EUR)
Tydsone
 - Somertyd
CET (UTC+1)
CEST (UTC+2)
Volkslied Oj, svijetla majska zoro
Internet TLD .yu3
Skakelkode +3814
1As sodanig in die grondwet gedefinieer, maar word as omstrede beskou.
2Eensydig aangeneem; Montenegro is nie 'n formele lid van die Eurozone nie
3.yu is 'n oorblyfsel van die voormalige Joego-Slawië. .cs is vir die 'State Unie' gereserveer maar sal waarskynlik in Montenegro in onbruik bly. Die invoer van 'n nuwe land kode TLD gebaseer op watter ISO 3166-1 alpha-2 kode ookal binnekort aan Montenegro toegeken sal word is die waarskynlike uitkoms.
4Gedeel met Serwië; 'n nuwe kode 382 of 383 sal binnekort gebruik word.

Die Republiek van Montenegro (Serwies: Црна Гора / Crna Gora, uigespreek /'tsr̩naː 'ɡɔra/) is 'n land geleë in suidoos-Europa. Dit het 'n kus aan die Adriatiese See in die suide en begrens Kroasië in die weste, Bosnië en Herzegovina in die noordweste, Serwië in die noordooste en Albanië in die suidooste. Die hoofstad is Podgorica. Dit is 'n voormalige deelrepubliek van Joegoslawië.


Nadat dit van die laat Middel Eeue tot 1918 onafhanklik was, word die land later deel van die verskeie weergawes van Joego-Slawië en die staat-unie van Serwië en Montenegro. Op grond van die uitslag van 'n referendum gehou op 21 Mei 2006 verklaar Montenegro op 3 Junie 2006 onafhanklikheid. Op 28 Junie word Montenegro die 192ste lidland [1] van die Verenigde Nasies.

[wysig] Naam

Montenegro se plaaslike naam, Crna Gora, is vir die eerste keer genoem in 'n charter van Sint Nicholaas Klooster (Vranjina) wat deur die Serwiese Koning Milutin, in 1296 uitgevaardig is en letterlik vertaal kan word na "swart berg", 'n verwysing na die donker woude wat eens op 'n tyd die hange van die Dinariese Alpe bedek het soos van die kus af gesien.[2] Die land se naam in meeste Wes-Europese tale, dui op die anneming van die Venesiese taal term vec|monte negro, wat ook "swart berg beteken," wat waarsnkynlik terug dateer tot die era van die Venesiese heerskappy oor die gebied in die middel eeue. Ander tale, veral die wat nabygeleë is, gebruik hulle eie direkte vertaling van die term, byvoorbeeld Albanies: Sjabloon:Lang, Bulgaars: Черна гора; Roemeens: Sjabloon:Lang, Grieks: Sjabloon:Lang en Turks: Sjabloon:Lang; "swart berge" van verder weg sluit in Russies: Sjabloon:Lang en Sjinees: Sjabloon:Lang (pinyin: "hēishān"[3]).


Lande in Europa
Albanië | Andorra | Armenië1 | Azerbeidjan1 | België | Bosnië-Herzegowina | Bulgarye | Kroasië | Ciprus2 | Denemarke | Estland | Finland | Frankryk | Duitsland | Georgia1 | Griekeland | Hongarye | Ysland3 | Ierland | Italië | Letland | Liechtenstein | Litaue | Luxemburg | Macedonië | Malta | Moldawië | Monaco | Montenegro | Nederland | Noorweë | Oostenryk | Pole | Portugal | Roemenië | Rusland1 | San Marino | Serwië | Slowakye | Slowenië | Spanje | Swede | Switserland | Tsjeggië | Turkye1 | Oekraïne | Verenigde Koninkryk | Vatikaanstad | Wit Rusland
Afhanklikhede: Akrotiri and Dhekelia2 | Faroëreilande | Gibraltar | Guernsey | Jan Mayen | Jersey | Eiland Man | Svalbard
1. Land deels in Asië. 2. Geografies in Asië , maar gereeld beskou as deel van Europa agv kulturele en historiese oorwegings. 3. Land deels in Noord-Amerika
Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com