Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Euro - Wikipedia

Euro

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Die 1€-muntstuk
Vergroot
Die 1€-muntstuk
Die Europese Sentrale Bank in Frankfurt
Vergroot
Die Europese Sentrale Bank in Frankfurt

Die Euro (simbool: €, ISO-geldeenheidkode: EUR) is die geldeenheid van die Europese Ekonomiese en Monetêre Unie (EMU) - die sogenaamde Eurosone - en na die Amerikaanse Dollar die belangrikste munteenheid wêreldwyd.

Die Euro word deur die Europese Sentrale Bank in Frankfurt am Main beheer en is die wettige betaalmiddel in 12 van die 25 lande van die Europese Unie (EU). Die Euro is bowendien die wettige geldeenheid van ses lande wat nie tot die EU behoort nie. 'n Verdere vyf lande en twee monetêre gebiede het hulle munteenheid met 'n vaste wisselkoers aan die Euro gekoppel.

Alle bestaande lidstate van die Europese Unie (EU), wat aan sekere monetêre voorwaardes voldoen, mag hulle by die Eurostelsel aansluit. Nuwe lidstate van die EU is verplig om die Euro in te voer, sodra hulle aan die voorwaardes voldoen. In Slowenië sal die Euro op 1 Januarie 2007 die Sloweense Tolar vervang.

Die Euro is in die jaar 1999 as bankgeld en op 1 Januarie 2002 as "stoflike" betaalmiddel ingevoer. 'n Euro word opgedeel in 100 sente (voorgestel deur die letter c). Daar is net een stel banknote ter waarde van 5, 10, 20, 50, 100, 200 en 500 Euro beskikbaar, terwyl die muntstukke (1c, 2c, 5c, 10c, 20c, 50c, 1€ en 2€) naas 'n identiese voorkant 'n nasionale agtersy het.


Inhoud

[wysig] Wisselkoerse

Die amptelike wisselkoerse van die Euro ten opsigte van die ou nasionale munteenhede is soos volg vasgestel:


  13,7603     Oostenrykse Schilling (ATS)
  40,3399     Belgiese Frank (BEF)
   1,95583    Duitse Mark (DEM)
 166,386      Spaanse Peseta (ESP)
   5,94573    Finse Mark (FIM)
   6,55957    Franse Frank (FRF)
   0,787564   Ierse Pond (IEP)
1936,27       Italiaanse Lire (ITL)
  40,3399     Luxemburgse Frank (LUF)
   2,20371    Nederlandse Gulden (NLG)
 200,482      Portugese Escudo (PTE)
 340,750      Griekse Drachme (GRD)

[wysig] Spesiale muntstukke

Alle lande van die Eurosone kan spesiale muntstukke uitgeef, wat alleen in die herkomsland geldig is, en nie in die andere lande nie.

[wysig] Aanpassing Euro

Waarskynlik moet die Euro aangepas word, as ander lande die Euro gaan gebruik (byvoorbeeld Pole) - hierdie lande is nie op die Euro afgebeeld nie.

[wysig] Eksterne skakels

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com