Malta
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Repubblika ta' Malta |
|
Volkslied: L-Innu Malti |
|
Amptelike taal | Maltees, Engels |
Hoofstad | Valletta |
Regeringstelsel | Republiek |
Religie | Katholiek |
Oppervlak – % water |
316 km² -% |
Bevolking – Digtheid: |
395.000 1249/km² |
Geldeenheid | Maltese lire (MTL) |
Tydsone | UTC +1 |
Nasionale feesdag | ## #### |
Web | Kode | Tel. | .mt | MLT | 356 |
Malta, 'n klein eilandstaat in die Middellandse See tussen Sisilië en Tunesië, bestaan uit die eilande Malta, Gozo, Comino en die klein onbewoonde eilande Cominotto en Filfla. Die Republiek van Malta word op 21 September 1964 onafhanklik van die Verenigde Koninkryk.
Inhoud |
[wysig] Geskiedenis
- Hoofartikel: Geskiedenis van Malta
Die Wandale gebruik Malta as die basis vir hulle rooftogte. Na die Bisantynse verowering word Malta by die provinsie van Sisilië ingelyf.
In die jaar 870 verower Arabiere uit Noord-Afrika onder die bevel van die Aghlabidiese emirs die eilandgroep. 'n Groot aantal Arabiese setlaars vestig hulle op Malta en skep die sterk etniese en taalkundige Semitiese invloed, wat nog steeds kenmerkend van Malta is.
Roger I van Sisilië verower Malta in 1091, en onder die heerskappy van die Normandiese konings ontwikkel die eiland tot 'n belangrike handelsentrum. Frederik II bepaal in 1220 dat die Sarasene die eiland moet verlaat. Malta word 'n Christelike eiland.
In 1282 verower die Koninkryk van Aragón die eiland.
[wysig] Politiek
- Hoofartikel: Politiek van Malta
[wysig] Geografie
- Hoofartikel: Geografie van Malta
[wysig] Ekonomie
- Hoofartikel: Ekonomie van Malta
[wysig] Demografie
- Hoofartikel: Demografie van Malta
[wysig] Kultuur
- Hoofartikel: Kultuur van Malta
[wysig] External Links
[wysig] Sien ook
|
|
---|---|
België | Ciprus | Denemarke | Duitsland | Estland | Finland | Frankryk | Griekeland | Hongarye | Ierland | Italië | Letland | Litaue | Luxemburg | Malta | Nederland | Oostenryk | Pole | Portugal | Slowakye | Slowenië | Spanje | Swede | Tsjeggië | Verenigde Koninkryk |