Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Vatikaanstad - Wikipedia

Vatikaanstad

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Status Civitatis Vaticanae
Stato della Città del Vaticano

Vlag van die Vatikaanstad
Vlag van die Vatikaanstad

Wapen van die Vatikaanstad

Volkslied: Inno e Marcia Pontificale

Beeld:LocationVaticanCity.png

Amptelike taal Latyns
Italiaans
Duits
Frans
Spaans
Portugees
Engels
Hoofstad Die Vatikaanstad
Regeringstelsel Monargie
Religie Rooms-Katoliek
Oppervlak
– % water
0.44 km²
0%
Bevolking
Digtheid:
925
2093/km²
Geldeenheid Euro (EUR)
Tydsone UTC +1
Nasionale feesdag
Web | Kode | Tel. .va | | +379

Vatikaanstad — amptelik Die Staat van die Vatikaanstad, of Vatikaanstadstaat (Italiaans: Stato della Città del Vaticano, Latyns: Status Civitatis Vaticanae) — is 'n klein soewereine staat waarvan die gebied bestaan uit 'n ingeslote gebied binne die stadsgebied van Rome, Italië. Omdat dit regeer word deur die Biskop van Rome, die Pous, kan die regering daarvan beskryf word as Ekklesiasties en die hoogste staatsampte word volgestaan deur kerklikes. Die moderne tuiste van die Pous is die kleinste onafhanklike nasie in die wêreld in terme van area en bevolking. (Dit is as die Knights Hospitaller nie as 'n land in berekening gebring word nie.) Dit is die territoriale setel van die Heilige Stoel, die institutionele entiteit verteenwoordig deur die Pous, die Biskop van Rome, en daarom ook die hoof ekklesiale setel van die Rooms-Katolieke Kerk van beide die ooste en die weste.

[wysig] Bevolking

Lede van die Switserse Garde
Vergroot
Lede van die Switserse Garde

Sowat 550 van die 900 mense, wat in Vatikaanstad bly, het Vatikaane burgerskap (waaronder sowat 110 lede van die Switserse Garde, wat tydelike Vatikaanse burgers is, en vyftig ander nie-geestelikes).

Vatikaanse burgerskap word net tydelik verleen en is steeds aan die pos gekoppel, wat 'n burger in Vatikaanstad beklee. Dit vervang ook nooit die "natuurlike" burgerskap nie en word toegeken aan leidende verteenwoordigers van die kurie, ledevan die Switserse Garde, kardinale, wat in Rome of Vatikaanstad woon, en persone, wat hulle permanente woonplek met toestemming van die Pous in Vatikaanstad het.

Sowat veertig persent van die Vatikaanse burgers bly egter nie in Vatikaanstad nie. Dit is meestal lede van die pouslike gesantskappe in die buiteland, aan wie tydens hulle ampstermyn ook Vatikaanse burgerskap toegeken word. Vatikaanstad reik slegs diplomatieke paspoorte uit.

Daar is sowat 3 000 werknemers in Vatikaanstad, soos byvoorbeeld lede van die administrasie, verkopers, restourateurs, kokke, kantoorwerkers, drukkers, mense in diens van die Vatikaanse bank of skoonmakers, wat gewoonlik nie in Vatikaanstad woon nie.

Die amptelike taal van Vatikaanstad is Latyn. Daarnaas word Italiaans en soms ook ander tale vir persoonlike onderhoude, publikasies en die Vatikaanse radio- en televisiediens gebruik. Die Switserse Garde gebruik Duits as hulle taal. Die amptelike webwerf van Vatikaanstad is in Italiaans, Duits, Engels, Frans, Spaans en Portugees beskikbaar.

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com