Esperanto
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Esperanto is 'n taal wat geskep is om kommunikasie tussen mense van verskillende taalgroepe te bevorder. Vir meer as 100 jaar bewys Esperantosprekers hoe kommunikasie taal- en landsgrense kan oorbrug. Vandag is daar 'n lewendige internasionale Esperantogemeenskap wat strek oor meer as 100 lande.