7 Oktober
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1571: Die Ottomaanse Ryk word vir die eerste keer in 'n geveg deur die Christelike Weste verslaan, toe 'n vloot wat deur Don Johan van Oostenryk gelei is, die Ottomaanse vloot naby die golf van Korinte tydens die Slag van Lepanto verslaan.
- 1949: Die Duitse Demokratiese Republiek (DDR) word in Oos-Berlyn in die lewe geroep. Landsvlag in beeld
- 1985: Die Passasierskip, die Achille Lauro, word gekaap in die Middelandse see deur Palestynse Bevrydingsfront terroriste terwyl dit vanaf Alexandria na Port Said onderweg is.
- 2000 - Henri van Luxemburg word Groothertog van Luxemburg nadat sy vader Jean vrywillig afstand van die troon gedoen het.
- 2001: Die Verenigde State se inval van Afghanistan begin teen 16:30 UGT met 'n lugbombardement, met Taliban en Al-Qaida magte as teiken.
[wysig] Geboortes
- 1931 - Desmond Tutu, een van Suid-Afrika se bekendste en mees invloedryke kerkleiers, wat as vurige teenstander van die apartheidsregering in 1984 die Nobelprys vir Vrede ontvang het.
- 1952 - Vladimir Poetin, Russiese President.
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings en waarmeningsdae
10-05 | 10-06 | 10-07 | 10-08 | 10-09 |