Vladimir Poetin
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Vladimir Vladimirowitsj Poetin (Russies Владимир Владимирович Путин), gebore op 7 Oktober 1952 in Sint Petersburg, is sedert 1 Januarie 2000 die tweede president van die Russiese Federasie. Hy is sedert 28 Julie 1983 getroud met Ljoedmila Poetina, 'n Duits-onderwyseres.