Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
24 Mei - Wikipedia

24 Mei

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

24 Mei is die 144ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (145ste in skrikkeljare). Daar volg nog 221 dae.

Apr - Mei - Jun
So Ma Di Wo Do Vr Sa
  1
2 3 4 5 6 7 8
9 10 11 12 13 14 15
16 17 18 19 20 21 22
23 24 25 26 27 28 29
30 31  
2004 dag rangskikking
Al die dae

Inhoud

[wysig] Gebeure

  • 1153 - Malcolm IV word Koning van Skotland
  • 1487 - Lambert Simnel word gekroon as "King Edward VI" at Dublin
  • 1626 - Peter Minuit koop Manhattan
  • 1738 - Die Methodiste Kerk gestig.
  • 1810 - Argentinië begin met ‘n opstand teen Spanje
  • 1822 - Slag van Pichincha: Simón Bolívar verkry onafhanklikheid vir Quito.
  • 1844 - Eerste Elektriese telegram gestuur deur Samuel F. B. Morse vanaf Baltimore, Maryland na Washington, D.C., met die boodskap "What hath God wrought?".
  • 1846 - Mexikaans-Amerikaanse Oorlog: Generaal Zachary Taylor neem Monterrey, Mexico binne.
  • 1861 - Amerikaanse Burger Oorlog: Unie troepe beset Alexandria, Virginia
  • 1883 - Die Brooklyn Bridge geopen vir verkeer na 14 jaar van konstruksie.
  • 1895 - Oscar Wilde gearresteer op grond van morele aanklagtes in Londen en tot gevangenisstraf veroordeel.
  • 1899 - Die eerste publieke parkade in die Verenigde State geopen in Boston, Massachusetts
  • 1900 - Boereoorlog: Die Verenigde Koninkryk annekseer die Oranje-Vrystaat
  • 1915 - Eerste Wêreldoorlog: Italië verklaar oorlog teen Oostenryk-Hongarye
  • 1929 - The Cocoanuts, die eerste film waarin die Marx Brothers speel, geopen.
  • 1930 - Amy Johnson land in Darwin, Australië en word die eerste vrou om te vlieg vanaf Engeland na Australië (sy het vertrek op 5 Mei vir hierdie vlug van 11 000 myl).
  • 1940 - Igor Sikorsky voer die eerste suksesvolle enkel-rotor helikopter vlug uit..
  • 1941 - Tweede Wêreldoorlog: in die Noord Atlantiese Oseaan, sink die Duitse oorlogskip Bismarck die HMS Hood en almal aan boord, uitgesonder 3 bemanningslede, sterf.
  • 1943 - Holocaust: Josef Mengele word hoof mediese offisier in Auschwitz konsentrasiekamp.
  • 1956 - In Lugano, Switserland word die eerste Eurovision Sang Kompetisie gehou.
  • 1962 - Scott Carpenter wentel drie-maal om die aarde in die Aurora 7 ruimtekapsule.
  • 1968 - Studente steek die beurs in Parys aan die brand.
  • 1976 - Washington, DC Concorde diens begin.
  • 1993 - Eritrea verkry onafhanklikheid van Ethiopië.
  • 1993 - Microsoft se bekendstelling van Windows NT
  • 2001 - 15-jaar-oue Sherpa Temba Tsheri word die jongste persoon om tot op die piek van Mount Everest te klim.


[wysig] Geboortes

  • 1544 - William Gilbert († 1603)
  • 1616 - John Maitland, Hertog van Lauderdale, († 1682)
  • 1619 - Philips Wouwerman, skilder († 1668)
  • 1650 - John Churchill, Hertog van Marlborough
  • 1686 - Daniel Fahrenheit, fisikus
  • 1743 - Jean-Paul Marat, skrywer († 1793)
  • 1794 - William Whewell, filosoof († 1866)
  • 1810 - Abraham Geiger, rabbi († 1874)
  • 1816 - Emanuel Leutze, skilder van Washington Crossing the Delaware († 1868)
  • 1819 - Koningin Victoria († 1901)
  • 1831 - Richard Hoffman, pianis
  • 1855 - Arthur Wing Pinero, skilder († 1934)
  • 1863 - George Grey Barnard, Amerikaanse beeldhouer
  • 1866 - Armando Frid († 1990)
  • 1870 - Jan Christian Smuts († 1950)
  • 1886 - Paul Paray, komponis († 1979)
  • 1889 - Igor Sikorsky, uitvinder, vlug pionier († 1972)
  • 1891 - William F. Albright, Amerikaanse argeoloog
  • 1893 - Walter Baade, astronoom
  • 1899 - Suzanne Lenglen, Franse tennis-speler
  • 1905 - Zdenek Blazek, komponis († 1988)
  • 1909 - Wilbur Mills, Verenigde State politikus
  • 1910 - Nils-Eric Fougstedt († 1961)
  • 1912 - Joan Hammond, sopraan
  • 1914 - Lilli Palmer, aktrise († 1986)
  • 1917 - John Robert Russell, Duke van Bedford († 2002)
  • 1928 - Stanley Baxter, akteur
  • 1928 - William Trevor, skrywer
  • 1930 - Hans-Martin Linde, dirigent
  • 1935 - Joan Micklin Silver, skrywer
  • 1936 - Harold Budd, musikant
  • 1938 - Tommy Chong, akteur, komediant
  • 1940 - Joseph Brodsky, digter
  • 1941 - Bob Dylan (ook bekend as Robert Allen Zimmerman)
  • 1942 - Derek Quinn, musikant
  • 1943 - Gary Burghoff, akteur
  • 1944 - Arthur Brown, musikant
  • 1944 - Patti LaBelle, sangeres
  • 1944 - Frank Oz, skrywer, vervaardiger, akteur
  • 1945 - Priscilla Presley, aktrise
  • 1946 - Irena Kirszenstein-Szewinska, Poolse atleet
  • 1949 - Jim Broadbent, akteur
  • 1953 - Alfred Molina, akteur
  • 1955 - Rosanne Cash, sangeres
  • 1960 - Kristin Scott Thomas, aktrise
  • 1965 - John C. Reilly, akteur
  • 1988 - Billy Gilman, sanger

[wysig] Sterftes

  • 1153 - Koning David I van Skotland
  • 1543 - Nicolas Copernicus, Poolse sterrekundige
  • 1612 - Robert Cecil, 1st Graaf van Salisbury
  • 1848 - Annette von Droste-Hülshoff
  • 1879 - William Lloyd Garrison, skrywer, uitgewer
  • 1883 - Abdel Kadir, Algerië leier
  • 1903 - Marcel Renault, motor renjaer
  • 1924 - Victor Herbert, operette komponis
  • 1950 - Archibald Wavell, generaal
  • 1963 - Elmore James, skrywer
  • 1969 - Willy Ley, vuurpylwetenskaplike
  • 1974 - Duke Ellington, komponis, musikant (* 1899)
  • 1981 - George Jessel
  • 1995 - Harold Wilson, voormalige Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk
  • 1997 - Edward Mulhare, akteur
  • 2003 - Lady Rachel Kempson, aktrise


[wysig] Vakansiedae

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com