1914
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
[wysig] Gebeure
- 23 Julie - Die ultimatum van Oostenryk-Hongarye aan Serwië lei tot die begin van die Eerste Wêreldoorlog.
- 24 Desember - Britse en Duitse soldate onderbreek die Eerste Wêreldoorlog om Kersfees te vier, en begin só die Kersvrede.
[wysig] Geboortes
- 29 September - D.J. Opperman, Afrikaanse digter
[wysig] Sterftes
- Frédéric Mistral, Frans-Oksitaanse digter
Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |
1911 | 1912 | 1913 | 1914 | 1915 | 1916 | 1917 |