Dublin
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Stad van Dublin | |
---|---|
Kaart | |
WGS-84 (GPS) Koördinate: Lat. 53.3472°N, Lon. 6.2592°W |
|
Area: | 114.99 km² |
Streke: | Dublin Area |
Bevolking: | 495,781 (2002) |
Provinsies: | Leinster |
Dublin (Iers: Baile Átha Cliath), is die hoofstad en grootste stad van die Republiek van Ierland, geleë naby die middel van Ierland se oostelike kus, by die mond van die Liffey Rivier en in die middel van die Dublin Streek. Die stad was sedert die Middeleeue altyd die hoofstad van Ierland.