Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
1 Mei - Wikipedia

1 Mei

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

1 Mei is die 121ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (122ste in skrikkeljare). Daar volg nog 244 dae.

Apr - Mei - Jun
So Ma Di Wo Do Vr Sa
  1
2 3 4 5 6 7 8
9 10 11 12 13 14 15
16 17 18 19 20 21 22
23 24 25 26 27 28 29
30 31  
2004 dag rangskikking
Al die dae

Inhoud

[wysig] Gebeure

  • 305 - Diocletianus en Maximianus bedank uit die diens van die Romeinse keiser
  • 1328 - Verdrag van Edinburgh-Northampton - Engeland erken Skotland as 'n onafhanklike nasie na die Oorloë van Skotse Onafhanklikheid
  • 1699 - Pierre Le Moyne d'Iberville stig die eerste Europese vesting in die Mississippi River Valei
  • 1707 - Die Unie Wet verbind Engeland, en Skotland om saam om die Koninkryk van Groot Brittanje te vorm.
  • 1714 - George I van die Huis van Hanover is verkies om die troon van die Koninkryk van Groot Britanje op te volg na die dood van Koningin Anne
  • 1753 – Publikasie van Species Plantarum deur Linnaeus, en die formele begindatum van plant-taksonomie aanvaar deur die Internasionale Code van Botanical Nomenclature
  • 1776 - Adam Weishaupt stig die Illuminati in Ingolstadt, Duitsland
  • 1786 – Openingsaand van die opera Die huwelik van Figaro deur Wolfgang Amadeus Mozart in Wene
  • 1790 - Die Verenigde State se eerste sensus word voltooi.
  • 1840 - Die Penny Black-posseël word verkoop in die Brittanje
  • 1851 - Die Great Exhibition open in Londen
  • 1863 - Amerikaanse Burgeroorlog: - Die Slag van Chancellorsville begin
  • 1869 - Die Folies-Bergere open in Parys
  • 1873 - Die 1873 Vienna World Fair open in Wene
  • 1876 - Colorado word as staat verklaar
  • 1884 – Proklamasie van die aandring van die agt-uur werksdag in die Verenigde State
  • 1886 - Die begin van die algemene staking wat uiteindelik lei tot die agt-ure werksdag in die Verenigde State. Dit word deesdae gevier as as May Day van 'Werkersdag in die meeste industriële lande.
  • 1883 - Buffalo Bill Cody se eerste Wild West Show
  • 1893 - Die World Columbian Exposition open in Chicago, Illinois
  • 1894 - Japan verklaar oorlog teen Sjina as gevolg van Korea
  • 1894 - Coxey se Weermag, die eerste noemenswaardige Amerikaanse protes optog, arriveer in Washington D.C.
  • 1898 - Spaans-Amerikaanse Oorlog: die Slag van Manila Baai - die Verenigde State Vloot verwoes die Spaanse Stille Oseaan vloot
  • 1901 - Die Pan-Amerikaanse Exposition word geopen in Buffalo, New York
  • 1931 - Die Empire State Gebou open in New York Stad
  • 1940 - Die 1940 Somer Olimpiese Spele word gekanseleer.
  • 1941 - Orson Welles se Citizen Kane premier in New York Stad
  • 1941 - Tweede Wêreldoorlog: Duitsland val Tobruk aan.
  • 1948 - Die Demokratiese Republiek van Korea (Noord-Korea) word gestig, met Kim Il Sung as president.
  • 1950 - Guam word georganiseer as 'n Verenigde State gemeenskapslid
  • 1954 - Taku (stad in Japan) word gestig
  • 1956 - Die polio-entstof ontwikkel deur Jonas Salk word beskikbaar gemaak aan die publiek
  • 1960 - Benin verkry onafhanklikheid as Dahomey
  • 1960 - Francis Gary Powers, in 'n U-2 spioeniervliegtuig, word afgeskiet oor die Sowjet-Unie, begin die U-2 Krisis
  • 1967 - Elvis Presley trou met Priscilla Beaulieu
  • 1978 - Japan se Naomi Uemura, word die eerste persoon om die Noordpool alleen te bereik
  • 1982 - Die 1982 World's Fair open in Knoxville, Tennessee
  • 1983 - Edwin El Chapo Rosario wen die WBC wêreld liggewig bokstitel deur Jose Luis Ramirez te verslaan in San Juan, en word Puerto Rico se 14de wêreld-bokskampioen.
  • 1994 - Formule 1-renjaer Ayrton Senna sterf gedurende die San Marino Grand Prix
  • 2004 - Ciprus, die Tsjeggië, Estland, Hongarye, Letland, Litaue, Malta, Pole, Slowakye, en Slovenië sluit aan by die Europese Unie.

[wysig] Geboortes

  • 1218 - Rudolph I van Duitsland, Keiser van die Heilige Romeinse Ryk (d. 1291)
  • 1769 – Waarskynlike geboortedatum van Arthur Wellesley, 1ste Hertog van Wellington, Britse generaal en Eerste Minister (d. 1852)
  • 1830 - MoDier Jones, aktivis (d. 1930)
  • 1852 - Calamity Jane, Wild West ster (d. 1903)
  • 1881 - Pierre Teilhard de Chardin (d. 1955)
  • 1887 - Alan Gordon Cunningham, Britse generaal
  • 1905 - Henry Koster, filmreggiseur (d. 1988)
  • 1908 - Giovanni Guareschi, skrywer (d. 1968)
  • 1909 - Kate Smith, sangeres (d. 1986)
  • 1916 - Glenn Ford, akteur
  • 1923 - Shimon Peres, Israeli staatsman
  • 1923 - Joseph Heller, Amerikaanse skrywer (d. 1999)
  • 1929 - Ralf Dahrendorf, politikus
  • 1932 - Meir Kahane, stigter van die Jewish Defense League (d. 1990)
  • 1936 - Yves St. Laurent, mode-ontwerper
  • 1939 - Judy Collins, sangeres
  • 1940 - Elsa Peretti, juweelontwerper
  • 1944 - Rita Coolidge, sangeress
  • 1946 - John Woo, regisseur, skrywer, akteur
  • 1964 - Yvonne van Gennip, Nederlandse spoedskaatser
  • 1967 - Tim McGraw, country-musikant
  • 1968 - Oliver Bierhoff, sokkerspeler, Nasionale Span van Duitsland
  • 1968 - D'Arcy Wretzky, musikant
  • 1973 - Oliver Neuville, sokkerspeler, Nasionale Span van Duitsland
  • 1975 - Marc-Vivien Foe, sokkerspeler, Kameroen (d. 2003)


[wysig] Sterftes

  • 1308 - Albert I van Habsburg, Hertog van Oostenryk (vermoor)
  • 1572 - Pous Pius V
  • 1714 - Koningin Anne van Groot Brittanje
  • 1904 - Antonín Dvorák, komponis, musikant
  • 1945 - Joseph Goebbels, Nazi leier
  • 1965 - Spike Jones, musiekgroepleier, musikant, komediant
  • 1978 - Aram Khachaturian, komponis
  • 1994 - Ayrton Senna, driemaligge Formule 1-kampioen


[wysig] Vakansiedae

  • Beltane, Lá Bealtaine, Die eerste dag van Somer in moderne Ierland gevier deur die Kelte, en word nou gevier deur die Neopagans en Wiccans.
  • Dag van die Internasionale Solidariteit van Werkers (spesifiek in Kommunistiese lande).
  • Mei Dag, Werkersdag, Loyalty Day
  • Lei Day – Hawaii se vakansiedag vir die Lei.
  • Romeinse Ryk – slegs-vroue fees ter ere van Bona Dea
  • Romeinse Ryk – vierde en laaste dag van die Floralia ter ere van Flora
Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com