Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
15 Mei - Wikipedia

15 Mei

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

15 Mei is die 135ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (136ste in skrikkeljare). Daar volg nog 230 dae.

Apr - Mei - Jun
So Ma Di Wo Do Vr Sa
  1
2 3 4 5 6 7 8
9 10 11 12 13 14 15
16 17 18 19 20 21 22
23 24 25 26 27 28 29
30 31  
2004 dag rangskikking
Al die dae

Inhoud

[wysig] Gebeure

  • 1602 - Bartholomew Gosnold word die eerste Europese persoon om Cape Cod te ontdek.
  • 1718 - James Puckle patenteer die wêreld se eerste masjiengeweer.
  • 1756 - Sewe jarige Oorlog: Die oorlog begin toe Engeland oorlog verklaar teen Frankryk.
  • 1795 - Eerste Koalisie: Napoleon I van Frankryk betree Milan in triomf.
  • 1811 - Paraguay verkry onafhanklikheid van Spanje.
  • 1836 - Francis Baily neem "Baily's beads" waar gedurende 'n jaarlikse sonsverduistering.
  • 1851 - Rama IV gekroon as Koning van Thailand.
  • 1858 - Derde Royal Opera House amptelik geopen in Londen.
  • 1864 - Amerikaanse Burgeroorlog: Battle of Resaca, Georgia eindig.
  • 1902 - In ‘n veld buite Grass Valley, California, word Lyman Gilmore die eerste persoon om 'n vliegtuig met 'n enjn te vlieg.
  • 1905 - Las Vegas, Nevada gestig toe 110 akkers verkoop word in 'n veiling.
  • 1918 - Burgeroorlog in Finland beëindig.
  • 1928 - Vrystelling van die animasiefilm Plane Crazy, waarin Mickey en Minnie Mouse optree.
  • 1940 - Nylon-sykouse word verkoop vir die eerste keer in die Verenigde State.
  • 1940 - Tweede Wêreldoorlog: Duitse troepe beset Amsterdam en val Noord Frankryk binne.
  • 1948 - Egipte, Transjordan, Lebanon, Syrië, Irak en Saudi Arabië val Israel aan.
  • 1955 - Eerste bestyging van Makalu, vyfde hoogste berg.
  • 1957 - Brittanje toets hulle eerste waterstof bom in Operation Grapple.
  • 1958 - Die Sowjet-Unie lanseer Sputnik 3.
  • 1960 - Sputnik 4 gelanseer in die aarde se wentelbaan.
  • 1963 - Mercury program: NASA lanseer die laaste missie van die program, Mercury 9 (op 12 Junie .
  • 1970 - The Beatles se laaste LP, Let It Be, vrygestel in die Verenigde State
  • 1988 - Soviet inval van Afghanistan: na meer as agt jaar van veg begin die Rooi Weermag hulle onttrekking uit Afghanistan.
  • 1990 - Portrait of Doctor Gachet deur Vincent van Gogh verkoop vir 'n rekort bedrag van $82,5 miljoen.
  • 1991 - Edith Cresson word Frankryk se eerste vroue premier
  • 1992 - Die Genoa Expo '92 World's Fair open in Genoa, Italië

[wysig] Geboortes

  • 1048 - Omar Khayyam, digter (d. 1123)
  • 1567 - Claudio Monteverdi, komponis (d. 1643)
  • 1773 - Prince Klemens Wenzel von Metternich, Staatsman (d. 1859)
  • 1856 - L. Frank Baum, outeur (d. 1919)
  • 1859 - Pierre Curie, dokter en ontvanger van die Nobelprys 1903 (d. 1906)
  • 1862 - Arthur Schnitzler, dramatis(d. 1931)
  • 1890 - Katherine Anne Porter, outeur (d. 1980)
  • 1891 - Mikhail Bulgakov, skrywer (d. 1940)
  • 1898 - Arletty, model, aktrise (d. 1992)
  • 1902 - Richard J. Daley, burgermeester van Chicago, Illinois (d. 1976)
  • 1905 - Joseph Cotten, akteur (d. 1994)
  • 1909 - James Mason, akteur (d. 1984)
  • 1911 - Max Frisch, skrywer
  • 1915 - Paul Samuelson, ekonoom, ontvanger van die 1970 Nobelprys vir Ekonomie
  • 1918 - Eddy Arnold, sanger
  • 1930 - Jasper Johns, skilder
  • 1931 - Ken Venturi, gholfspeler
  • 1936 - Anna Maria Alberghetti, aktrise
  • 1937 - Madeline Albright, diplomaat (1997-2000)
  • 1937 - Trini López, musikant
  • 1941 - K.T. Oslin, country-musikant
  • 1948 - Brian Eno, musikant
  • 1951 - Jonathan Richman, musikant
  • 1953 - Mike Oldfield, komponis
  • 1959 - Kaokor Galaxy, bokser
  • 1959 - Khaosai Galaxy, bokser
  • 1981 - Jamie-Lynn DiScala (née Sigler), aktrise

[wysig] Sterftes

  • 1634 - Hendrick Avercamp, Nederlandse skilder
  • 1782 - Marquis of Pombal, Portugese eerste minister
  • 1886 - Emily Dickinson, digter
  • 1937 - Phillip Snowden, Britse politikus (b. 1864)
  • 1948 - Vader Edward Flanagan, priester, stigert van Boys Town
  • 1967 - Edward Hopper, skilder
  • 1986 - Theodore H. White, skrywer
  • 1994 - Gilbert Roland, akteur
  • 1995 - Eric Porter, akteur
  • 2003 - June Carter Cash, musikant, sangeres, vrou van Johnny Cash


[wysig] Vakansiedae

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com