Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
28 Januarie - Wikipedia

28 Januarie

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

28 Januarie is die 28ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 337 dae in die res van die jaar (338 in skrikkeljare).


Januarie
So Ma Di Wo Do Vr Sa
1 2 3 4 5 6 7
8 9 10 11 12 13 14
15 16 17 18 19 20 21
22 23 24 25 26 27 28
29 30 31
 
2006

Inhoud

[wysig] Gebeure

  • 1521 - Die Ryksdag van Worms word byeengeroep om Maarten Luther en die Protestantse hervorming in die Heilige Romeinse Ryk te bespreek.
  • 1561: Die vervolging van Franse Hugenote word deur die Edik van Orléans opgeskort.
  • 1744: Die Nederlandse owerheid dwing die Morawiese sendeling George Schmidt van Genadendal om die Kaap te verlaat deur hom te verbied om die doop te bedien.
  • 1807: Londen word die wêreld se eerste stad met gasbeligting.
  • 1846: Die Susan, die eerste van 19 skepe wat 4 185 kontrak-immigrante in vyf jaar na die Kaap sal bring, kom in die Kaap aan.
  • 1855 - 'n Lokomotief op die Panamaspoorweg voltooi die wêreld se eerste transkontinentale oorkruising.
  • 1881: Met die slag by Laingsnek, waar genl. Piet Joubert die magte van genl. Sir George Colley verslaan, begin die Eerste Transvaalse Vryheidsoorlog.
  • 1918 - Rebelle neem beheer van Helsinki en dwing die Senaat van Finland ondergronds tydens die Finse Burgeroorlog.
  • 1921 - 'n Simboliese Graf van die Onbekende Soldaat word onder die Arc de Triomphe in Parys geïnstalleer.
  • 1932: Japanse troepe beset Shanghai in China.
  • 1986: Die NASA-Ruimtependeltuig, Challenger, ontplof 73 sekondes na lansering vanaf Cape Canaveral op die tuig se tiende sending. Al sewe bemanningslede sterf.
  • 2002: Astrig Lindgren, die Sweedse kinderboekskrywer wat Pippi Langkous geskep het, sterf op 94.

[wysig] Geboortes

Susan Sontag, Amerikaanse skrywer en rolprentregiseur (1933~)

[wysig] Sterftes

[wysig] Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae


Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com