Kanariese Eilande
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
|
|||||
Hoofstede | Las Palmas de Gran Canaria Santa Cruz de Tenerife |
||||
Oppervlak – Totaal – % van Spanje |
Gelys 13de 7 447 vk km 1,5% |
||||
Bevolking – Totaal (2005) – % van Spanje – Bevolkingsdigtheid |
Gelys 8ste 1 968 280 4,5% 264,31/vk km |
||||
Statuut van Selfregering | 16 Augustus 1982 | ||||
ISO 3166-2 | ES-CN | ||||
Parlementêre verteenwoordiging – Setels in die Spaanse Kongres – Setels in die Spaanse Senaat |
14 2 (benoem deur outonome regering) 3 vir Tenerife, 3 vir Gran canaria, een vir elkeen van die ander eilande=13 |
||||
President | Adán Martín Menis (CC) | ||||
Gobierno de Canarias |
Die Kanariese Eilande (Islas Canarias) (28° 06'N, 15° 24'W) is 'n eilandgroep van die Koninkryk van Spanje wat bestaan uit sewe eilande van vulkaniese oorsprong in die Atlantiese Oseaan. Dit is geleë naby die noordwestelike kus van Afrika (Marokko en Wes-Sahara). Dit vorm 'n outonome gemeente van Spanje. Die naam is waarskynlik afkomstig van 'n Noord-Afrika stam (die Canarii) of moontlik die Latynse term Insularia Canaria wat Eiland van die Honde beteken, 'n naam wat aanvanklik slegs op die eiland Gran Canaria van toepassing was. Daar word geglo dat die hoë bevolking van 'n endemiese spesie groot en kwaai honde die kenmerk was wat die paar antieke Romeine wat per see kontak met die eiland bewerkstellig het, die meeste opgeval het.
|
||
---|---|---|
Algerië | Angola | Benin | Botswana | Burkina Faso | Burundi | Comore-eilande | Demokratiese Republiek van die Kongo | Djiboeti | Egipte | Ekwatoriaal-Guinee | Eritrea | Ethiopië | Gaboen | Gambië | Ghana | Guinee | Guinee-Bissau | Ivoorkus | Kaap Verde | Kameroen | Kenia | Lesotho | Liberië | Libië | Madagaskar | Malawi | Mali | Mauritanië | Mauritius | Marokko | Mosambiek | Namibië | Niger | Nigerië | Republiek van die Kongo | Rwanda | São Tomé en Principe | Senegal | Sentraal-Afrikaanse Republiek | Seychelle | Sierra Leone | Soedan | Somalië | Suid-Afrika | Swaziland | Tanzanië | Togo | Tsjad | Tunisië | Uganda | Wes-Sahara | Zambië | Zimbabwe |
||
Afhanklike gebiede: Brits: Britse Indiese Oseaan Gebied - Sint Helena en afhanklikhede| Portugees: Madeiraeilande |
Spaans: Kanariese-eilande - Ceuta en Melilla | Frans: Mayotte - Réunion |