Sint Helena
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Sint Helena is 'n oorsese gebied van die Verenigde Koninkryk in die Suid-Atlantiese Oseaan. Dit bestaan uit die eiland Sint Helena, sowel as die afhanklikhede Ascensioneiland en Tristan da Cunha.
Sint Helena is beroemd as die plek van bannelingskap van Napoleon Bonaparte tussen 1815 en sy sterfte in 1821. Twee plekke waar Napoleon gewoon het en die vallei waar hy begrawe is, is Franse gebiede.
|
||
---|---|---|
Algerië | Angola | Benin | Botswana | Burkina Faso | Burundi | Comore-eilande | Demokratiese Republiek van die Kongo | Djiboeti | Egipte | Ekwatoriaal-Guinee | Eritrea | Ethiopië | Gaboen | Gambië | Ghana | Guinee | Guinee-Bissau | Ivoorkus | Kaap Verde | Kameroen | Kenia | Lesotho | Liberië | Libië | Madagaskar | Malawi | Mali | Mauritanië | Mauritius | Marokko | Mosambiek | Namibië | Niger | Nigerië | Republiek van die Kongo | Rwanda | São Tomé en Principe | Senegal | Sentraal-Afrikaanse Republiek | Seychelle | Sierra Leone | Soedan | Somalië | Suid-Afrika | Swaziland | Tanzanië | Togo | Tsjad | Tunisië | Uganda | Wes-Sahara | Zambië | Zimbabwe |
||
Afhanklike gebiede: Brits: Britse Indiese Oseaan Gebied - Sint Helena en afhanklikhede| Portugees: Madeiraeilande |
Spaans: Kanariese-eilande - Ceuta en Melilla | Frans: Mayotte - Réunion |