April 14
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
April 14 is die 104ste dag van die jaar in die Gregorian Kalender (105ste in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 261 dae in hierdie jaar.
Mar - April - Mei | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | |||||
3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 |
10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 |
17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 |
24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 | 30 |
2005 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1450 - Slag van Formigny. Frankryk val Engeland aan, en verwoes amper in totaliteit die Engelse, wat lei tot die einde van die Engelse dominansie in Noord Frankryk.
- 1828 - Noah Webster verkry kopiëreg vir die eerste uitgawe van sy woordeboek
- 1865 - Abraham Lincoln om die lewe gebring deur John Wilkes Booth
- 1894 - Thomas Edison demonstreer die kinetoscope
- 1912 - RMS Titanic bots teen 'n ysberg op haar eerste vaart - en sink totaal teen 2:20 am die volgende dag.
- 1935 -Black Sunday, die ergste sand storm van die Dust Bowl
- 1962 - Georges Pompidou word Eerste Minister van Frankryk
- 1981 - Die ruimtependeltuig (Engels: space shuttle) Columbia se eerste toets-vlug suksesvol voltooi
- 1986 - Die Verenigde State bombardeer Libië in weerwraak teen Libië se ondersteuning van terrorisme teen die Verenigde State.
- 2004 - Derde RSA volskaalse demokratiese verkiesing vind vreedsaam plaas.
[wysig] Geboortes
- 1629 - Christiaan Huygens, wiskundige (d. 1695)
- 1827 - Augustus Henry Lane-Fox Pitt-Rivers, argeoloog (d. 1900)
- 1831 - Gerhard Rohlfs, wetenskaplike (d. 1896)
- 1891/1892 - Bhimrao Ramji Ambedkar, politikus (d. 1956)
- 1904 - Sir John Gielgud, akteur (d. 2000)
- 1908 - Hermann Stahl, skrywer
- 1925 - Rod Steiger, akteur (d. 2002)
- 1936 - Kenneth Mars, akteur
- 1940 - Loretta Lynn, sanger
- 1941 - Julie Christie, aktrise
- 1942 - Valeri Brumel, atleet (d. 2003)
- 1942 - Valentin Lebedev, ruimtevaarder
- 1945 - Ritchie Blackmore, kitaar speler
- 1951 - Julian Lloyd Webber, musikant
- 1968 - Anthony Michael Hall, akteur
- 1973 - Adrien Brody, akteur
- 1974 - Da Brat, rap musikant
- 1977 - Sarah Michelle Gellar, aktrise
[wysig] Sterftes
- 1759 - Georg Friedrich Handel, komponis (b. 1685)
- 1917 - Lazarus Ludwig Zamenhof, skepper van Esperanto (b. 1859)
- 1925 - John Singer Sargent, kunstenaar (b. 1856)
- 1935 - Amalie Emmy Noether, wiskundige (b. 1882)
- 1964 - Rachel Carson, skrywer (b. 1907)
- 1975 - Fredric March, akteur
- 1995 - Burl Ives, sanger, akteur
- 1999 - Anthony Newley, sanger, akteur
- 2001 - Hiroshi Teshigahara, direkteur (b. 1927)
[wysig] vakansie dae
Sien ook:
April 12 - April 13 - Maart 14 - Mei 14 -- lys van al die dae
Januarie, Februarie, Maart, April, Mei, Junie, Julie, Augustus, September, Oktober, November, Desember