1977
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
[wysig] Gebeure
- 27 April - Die Suid-Afrikaanse regering begin onderhandelinge met die Westerse Kontakgroep van die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad oor die politieke toekoms van Suidwes-Afrika/Namibië
- Die Belgiese chemikus Ilya Prigogine ontvang 'n Nobelprys vir die bekendstelling van dissipatiewe stelsels en selforganisasie.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
- 13 September - Leopold Stokowski, dirigent
- 27 Desember - Howard Hawks, Amerikaanse rolprentregisseur (* 30 Mei 1896)
1974 | 1975 | 1976 | 1977 | 1978 | 1979 | 1980 |
19e eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |