RMS Titanic
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die RMS Titanic was die grootste passasierstoomskip in die wêreld op die tyd wat dit gelanseer is. Die bouers van die skip het gehoop dat sy die transatlantiese oseaanskepe besigheid sou domineer. Die Titanic het 'n ysberg getref en gesink op 15 April, 1912 gedurende haar eerste seevaart. As gevolg van die sinking het baie mense hulle lewens verloor en word steeds beskou as een van die ergste seevaartongelukke gedurende vredetyd.