Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Ierland - Wikipedia

Ierland

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

'n Keltiese kruis in Knock, Republiek van Ierland
Vergroot
'n Keltiese kruis in Knock, Republiek van Ierland
Die ligging van Ierland in Europa
Vergroot
Die ligging van Ierland in Europa

Ierland (Iers-Gaelies: Éire, Engels: Ireland) is die derde grootste eiland in Europa en die mees westelike van die Britse Eilande, met 'n lengte van 450 kilometer, 'n breedte van 260 kilometer en 'n totale oppervlak van 84 421 vierkante kilometer. Die eiland, wat dikwels ook die "Groen Eiland" genoem word, lê tussen die Atlantiese Oseaan en die Ierse See.

Die onafhanklike Republiek van Ierland met 4,1 miljoen oorwegend Rooms-Katolieke inwoners beslaan vyf sesdes van Ierland se oppervlak, terwyl Noord-Ierland met 'n oorwegend Protestantse bevolking van 1,7 miljoen een van die Verenigde Koninkryk se vier deelstate is.

[wysig] Geografie

Sononder oor die Doolin-see, graafskap Clare
Vergroot
Sononder oor die Doolin-see, graafskap Clare

Die laagliggende vlaktes van Sentraal-Ierland met hulle groot aantal mere, waaronder die bekende Lough Neagh in Noord-Ierland, word deur bergreekse langs die kusgebiede omsluit. Carrauntuohill (Iers: Corrán Tuathail) in die Macgillicuddy's Recks van Suidwes-Ierland is die hoogste bergspits met 1 041 meter. Die Shannon is met 'n lengte van 386 kilometer die langste rivier van Ierland. Die matige klimaat en gelykmatige reënval bevorder die plantegroei, en danksy die sappige groen weivelde staan Ierland ook as die "Groen Eiland" bekend.

Ierland beskik oor 'n aantal nasionale parke dwarsoor die eiland.

[wysig] Sien ook

  • Geskiedenis van Ierland


Keltiese gebiede in Europa

Bretagne | Ierland | Wallis | Cornwall | Man | Skotland

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com