Plant
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Plante is 'n belangrike groep lewende dinge (ongeveer 300 000 spesies), wat insluit organismes soos bome, blomme, kruie, en varings. Aristoteles het alle lewende dinge ingedeel tussen plante, wat gewoonlik nie beweeg of orgaansintuie het nie, en diere.
[wysig] Sien ook
Baie plante is nuttig en skadelik.Skadelikes noem ons onkruid.Vir meer inligting oor onkruid,gaan na http://af.wikipedia.org/wiki/Onkruid .