7 September
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
7 September is die 250ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (251ste in skrikkeljare). Daar volg nog 115 dae.
Aug - September - Okt | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | |||
5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 |
12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 |
19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 | 25 |
26 | 27 | 28 | 29 | 30 | ||
2004 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1191 - Saladin word tydens die derde kruistog in die Slag van Arsuf verslaan.
- 1714 - Die Bekragtiging van die Rastatter Vrede by 'n vredeskongres in Baden im Aargau beëindig die Spaanse Opvolgingsoorlog.
- 1818 – Karel III van Swede word as koning van Noorweë gekroon.
- 1822 - Brasilië verklaar onafhanklikheid van Portugal.
- 1940 - Die Blitz begin toe Nazi Duitsland bomme op Londen laat val in die eerste van 57 opeenvolgende nagte van bombardering.
- 1977 - Verdrae tussen Panama en die VSA oor die status van die Panama-kanaal word geteken. Die VSA stem toe om beheer oor die kanaal oor te dra aan Panama teen die einde van die 20ste eeu.
- 1986 - Desmond Tutu word die eerste swart Aartsbiskop van Kaapstad en leier van die Anglikaanse kerk in Suid-Afrika.
- 1992 Op die grens van die Ciskei Tuisland in Suid-Afrika sterf 24 mense en word 150 beseer toe soldate vyf minute lank blindelings op 'n 50 000 sterk ANC betoging onder leiding van Cyril Ramaphosa skiet.
- 1998 - Google Inc. word gestig.
- 1999 - 'n Groot Aardbewing in Athene, Griekeland laat enkele geboue ineenstort. 150 mense sterf
[wysig] Geboortes
- 1533 - Koningin Elizabeth I van Engeland († 1603)