15 September
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
15 September is die 258ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (259ste in skrikkeljare). Daar volg nog 107 dae.
Aug - September - Okt | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | |||
5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 |
12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 |
19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 | 25 |
26 | 27 | 28 | 29 | 30 | ||
2004 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1784 - Vincenzo Lunardi laat die eerste waterstofballon op.
- 1835: Charles Darwin bereik die Galápagos Eilande, waar hy begin om sy teorieë oor evolusie te ontwikkel.
- 1935: Nazi-Duitsland stel die Neurenbergse Wette in wat Duitse Jode burgerskap ontneem, en neem 'n nuwe vlag met die swastika aan.
- 1963 - 'n Bomontploffing, waarin verskeie kinders gedood word, ruk die '16th Street' Baptiste-kerk, 'n Afrikaan-Amerikaanse kerk in Birmingham, Alabama.
[wysig] Geboortes
- 1890 - Agatha Christie, Engelse speurverhaalskryfster.
[wysig] Sterftes
- 2006 - Oriana Fallaci, Italiaanse joernalis en skryfster (* 1929)
[wysig] Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
- Onafhanklikheidsdag in Costa Rica, Guatemala, Honduras, Nicaragua en El Salvador (1821)