23 September
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
’23 September' is die 266ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (267ste in skrikkeljare). Daar volg nog 99 dae.
Aug - September - Okt | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | |||
5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 |
12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 |
19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 | 25 |
26 | 27 | 28 | 29 | 30 | ||
2004 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1459 - In Staffordshire, Engeland, behaal magte lojaal aan die Huis van York onder leiding van Richard Neville 'n oorwinning by die Slag van Blore Heath, die eerste grootskaalse geveg in die Oorlog van die Rose.
- 1846 - Die planeet Neptunus word deur die sterrekundiges Urbain Le Verrier, Johann Gottfried Galle en John Couch Adams ontdek.
- 1868 - Ramón Emeterio Betances (in beeld) lei die Grito de Lares, opstand teen Spaanse oorheersing van Porto Rico.
- 1874 - 'n Span Franse sterrekundiges kom op Sint-Pauleiland in die Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede in die Indiese Oseaan aan om die Venusoorgang waar te neem.
- 1932 - Hejaz en Nejd smelt saam om die Koninkryk van Saoedi- Arabië te vorm met Ibn Saud as die eerste monarg en Riyadh as die hoofstad.
- 1983 - Gerrie Coetzee van Suid Afrika word die eerste swaargewig boks kampioen vanuit Afrika
[wysig] Geboortes
- 63 v.C. - Augustus, Romeinse keiser
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
09-21 | 09-22 | 09-23 | 09-24 | 09-25 |