23 Februarie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
23 Februarie is die 54ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 311 dae in die res van die jaar (312 in skrikkeljare).
Jan - Februarie - Mar | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 |
8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 |
15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 |
22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 |
29 | (30) | |||||
2004 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1455 - Johannes Gutenberg begin die Gutenberg Bybel in Mainz druk.
- 1893 - Rudolf Diesel ontvang 'n patent vir die dieselenjin.
- 1903 - Guantánamo Baai, Kuba word tot in ewigheid aan die VSA Verhuur.
- 1945 - Joe Rosenthal neem die Pulitzer Pryswenner foto 'Raising the Flag on Iwo Jima', 'n beeld wat later herskep word in die beeld by die V.S.A Mariene korps Oorlogsmonument.
- 1947 - Die Internasionale Organisasie vir Standardisasie word gestig. Dit is verantwoordelik vir wêreldwye industriële en kommersiele ISO standaarde.