29 Februarie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
29 Februarie vind slegs plaas in 'n skrikkeljaar in die Gregoriaanse kalender, en is die 60ste dag só 'n jaar, met 306 dae wat volg in die res van die jaar.
Jan - Februarie - Mar | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 |
8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 |
15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 |
22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 |
29 | (30) | |||||
2004 dag rangskikking Al die dae |
'n Tradisie in Europa (wet gemaak in 1288 in die Skotse parlement) was dat 'n vrou slegs tydens 'n skrikkeljaar 'n huweliksaanbod mag maak vir 'n man, wat later verander is en dit toegelaat het slegs op 29 Februarie.
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1704 - Gesamentlike Franse en Inheemse Amerikaanse magte verwoes Deerfield, Massachusetts tydens Koningin Anne se Oorlog.
- 1712 – In Swede word 29 Februarie deur 30 Februarie gevolg in 'n stap om die Sweedse kalender af te skaf.
- 1940 - Hattie McDaniel word die eerste Swart Amerikaner om 'n Oscar te wen.
- 1988 – Suid-Afrika se aartsbiskop Desmond Tutu word saammet 100 geestelikes gearresteer in 'n vyfdaagse anti-apartheid betoging in Kaapstad
- 2004 - Jean-Bertrand Aristide bedank as President van Haïti na 'n populêre rebelleopstand.
[wysig] Geboortes
Mense wat op 29 Februarie gebore is vier gewoonlik hul verjaardag die vorige dag wanneer dit nie 'n skrikkeljaar is nie.
- 1468 Pous Paulus III (1549)
- 1692 John Byrom, digter (1763)
- 1736 Ann Lee, stigter van die United Society of Believers in Christ's Second Appearing (Shakers) (1784)
- 1792 Gioacchino Rossini, komponis (1868)
- 1840 John Philip Holland, ontwerper van die eerste duikboot (1914)
- 1860 Herman Hollerith, statistikus (1929)
- 1896 Morarji Desai, politikus (1995)
- 1908 Balthus, skilder (2001)
- 1908 Dee Brown, skrywer, historikus (2002)
- 1916 Dinah Shore, sanger (1994)
- 1920 James Mitchell, akteur
- 1920 Michele Morgan, akteur
- 1920 Howard Nemerov, digter (1991)
- 1936 Jack Lousma, ruimtevaarder
- 1936 Alex Rocco, akteur
- 1940 Patriarg Bartholomeus I
- 1944 Dennis Farina, akteur
- 1952 Tim Powers, skrywer
- 1952 Bart Stupak, politikus
- 1956 Randy Jackson, musikant
- 1956 Bob Speller, politikus
- 1956 Aileen Wuornos, reeksmoordenaar
- 1960 Richard Ramirez, reeksmoordenaar
- 1972 Antonio Sabato Jr., akteur
- 1972 Pedro Zamora, VIGS-aktivis (1994)