21 Februarie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
21 Februarie is die 52ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 313 dae in die res van die jaar (314 in skrikkeljare).
Jan - Februarie - Mar | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 |
8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 |
15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 |
22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 |
29 | (30) | |||||
2004 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1613 - Mikhail I word eenparig deur die Zemsky Sobor tot Tsaar verkies en begin daarmee die Romanovdinasty in Keiserlike Rusland.
- 1804 – Die eerste selfaangedrewe stoomenjin of lokomotief, gebou deur Richard Trevithick, loop vir die eerste keer in Wallis.
- 1848 - Die Kommuniste Handves deur Karl Marx en Friedrich Engels word vir die eerste keer gepubliseer.
- 1952 – Betogers in Dhaka, Oos-Pakistan stap teen militêre geweervuur in om die vestiging van die Bengali taal as 'n amptelike taal te vestig.
- 1965 – Swart Nasionalis Malcolm X sterf in 'n sluipmoordaanval lede van die Nation of Islam in New York Stad.