Vlag van Mauritanië
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die nasionale vlag van Mauritanië is aangeneem op 1 April 1959. Die kleure groen en goud word as Pan-Afrika kleure beskou. Groen dien ook om Islam te simboliseer, en goud die sand van die Saharawoestyn. Die sekel en ster is symbole van Islam, wat die hoof geloof in die land is.
Sjabloon:Nasionalevlae