7 Mei
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
- Hierdie artikel behoort versmelt te word met Mei 7
7 Mei is die 127ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (128ste in skrikkeljare). Daar volg nog 238 dae in die jaar.
Apr - Mei - Jun | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | ||||||
2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 |
9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 |
16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 |
23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 |
30 | 31 | |||||
2004 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1952 - Die konsep vir die geïntegreerde stroombaan, die basis vir alle moderne rekenaars, vir die eerste keer deur Geoffrey W.A. Dummer gepubliseer.
- 1992 - Ruimtependeltuig Endeavour se eerste ruimtevaart.
- 1992 - Drie werknemers van ‘n McDonald's Restaurant in Sydney, Nova Scotia, Kanada word brutaal vermoor en ‘n vierde werknemer permanent vermink na ’n mislukte rooftog.
- 1998 - Apple Rekenaars (Apple Computer) se bekendstelling van die iMac.
- 1998 - Mercedes-Benz koop Chrysler vir VS$40 biljoen en vorm DaimlerChrysler in die grootste industriële samesmelting in die geskiedenis.