12 Mei
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
12 Mei is die 132ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (133ste in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 233 dae in hierdie jaar.
Apr - Mei - Jun | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | ||||||
2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 |
9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 |
16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 |
23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 |
30 | 31 | |||||
2004 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1191 - Richard I van Engeland trou met Berengaria van Navarre.
- 1264 - Die Slag van Lewes begin.
- 1588 - Henry III van Frankryk vlug uit Parys na Henry van Guise die stad binne kom.
- 1689 - King William se Oorlog: William III van Engeland sluit aan by die League of Augsburg en begin 'n oorlog met Frankryk.
- 1797 - Eerste Koalisie: Napoleon I van Frankryk verower Venice.
- 1870 - Manitoba word 'n provinsie van Kanada.
- 1873 - Oscar II van Swede-Noorweë gekroon as koning van Swede.
- 1881 - In Noord Afrika, word Tunisië 'n Franse protektoraat.
- 1885 - Die vier-daglange Slag van Batoche, beëindig met die verslaan van die rebelle.
- 1949 - Die Sowjet-Unie stop die Blokade van Berlyn.
- 1967 - Pink Floyd hou die eerste quadraphonic rock konsert.
- 2000 - Die Tate Modern open in Londen
- 2002 - Voormalige President Jimmy Carter arriveer in Cuba vir 'n vyf-dag besoek aan Fidel Castro en is die eerste President van die Verenigde State, wat Cuba besoek sedert Castro se 1959 rewolusie.
[wysig] Geboortes
- 1496 - Gustav I van Swede (d. 1560)
- 1670 - Koning Frederick Augustus I van Poland (d. 1733)
- 1803 - Justus von Liebig, chemikus (d. 1873)
- 1820 - Florence Nightingale, verpleegster (d. 1910)
- 1828 - Dante Gabriel Rossetti, digter, skilder (d. 1882)
- 1845 - Gabriel Fauré, komponis (d. 1924)
- 1850 - Henry Cabot Lodge, V.S. staatsman (d. 1924)
- 1872 - August Vermeylen, Vlaams-Belgiese skrywer († 10 Desember 1945)
- 1889 - Otto Frank, skrywer, vader van Anne Frank (d. 1980)
- 1899 - Indra Devi, yogi (d. 2002)
- 1900 - Helene Weigel, aktrise (d. 1971)
- 1907 - Katharine Hepburn, aktrise (d. 2003)
- 1910 - Dorothy Crowfoot Hodgkin, chemikus (d. 1994)
- 1914 - Howard K. Smith, joernalis (d. 2002)
- 1918 - Julius Rosenberg, spioen (d. 1953)
- 1921 - Joseph Beuys, kunstenaar (d. 1986)
- 1921 - Farley Mowat, skrywer
- 1924 - Tony Hancock, komediant (d. 1968)
- 1928 - Burt Bacharach, komponis
- 1936 - Frank Stella, skilder
- 1937 - George Carlin, komediant
- 1942 - Ian Dury, rock ster (d. 2000)
- 1948 - Steve Winwood, sanger ("Blind Faith", "Traffic")
- 1950 - Bruce Boxleitner, akteur
- 1955 - Brett Gurewitz, kitaarspeler vir Bad Religion en NOFX
- 1962 - Emilio Estevez, akteur
- 1966 - Stephen Baldwin, akteur
- 1970 - Mike Weir, Kanadese gholfspeler
- 1975 - Jonah Lomu, New-Seeland rugbyspeler
[wysig] Sterftes
- 1003 - Pous Silvester II
- 1012 - Pous Sergius IV
- 1357 - Alphonso IV van Portugal
- 1845 - Janos Bacsanyi, Hongaarse digter
- 1867 - Friedrich William Eduard Gerhard, Duitse argeoloog
- 1884 - Bedrich Smetana, Czechiese komponis
- 1889 - John Cadbury, stigter van sjokolademaatskapy
- 1907 - Joris-Karl Huysmans, Franse outeur
- 1925 - Amy Lowell, digteres
- 1935 - Jozef Pilsudski, vader van moderne Pole
- 1944 - Max Brand, outeur
- 1944 - Q, Britse skrywer
- 1956 - Louis Calhern, stil-filmakteur
- 1985 - Jean Dubuffet, skilder
- 1986 - Elisabeth Bergner, aktrise
- 1988 - Chet Baker, jazz trompetspeler
- 1992 - Robert Reed, akteur, The Brady Bunch
- 2001 - Perry Como, sanger
[wysig] Vakansiedae
Sien ook:
Mei 10 - Mei 11 - April 12 - Junie 12 -- lys van al die dae
Januarie, Februarie, Maart, April, Mei, Junie, Julie, Augustus, September, Oktober, November, Desember