Desember
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Nov - Desember - Jan | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | |||
5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 |
12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 |
19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 | 25 |
26 | 27 | 28 | 29 | 30 | 31 | |
2004 dag rangskikking Al die dae |
Desember is die twaalfde maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, met 31 dae. Die naam kom van die Latyn decem vir "tien" (dit was oorspronklik die tiende maand van die jaar, voordat Januarie en Februarie ingevoeg is).
Desember begin op dieselfde dag van die week as September.
- In Ierland, word 26 DesemberSt. Stephen's Day genoem en is 'n publieke vakansiedag. In die Ierse Kalender word die maand genoem Mí na Nollaig (letterlik "Die maand van Kersfees") en is die middelste maand van die Winter seisoen.
- Kersfees word gevier as 'n federale vakansiedag in die Verenigde State en is 'n geloofsvakansiedag vir Christene. Die vakansiedag, wat val op 25 Desember, vier Jesus Christus se geboorte.