Fidel Castro
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Dr. Fidel Alejandro Castro Ruz, gebore 13 Augustus 1926, regeer die eiland Kuba sedert 1959, nadat hy die regering van Fulgencio Batista omvergewerp het en die land verander het in die eerste kommunistiese staat in die Westelike Halfrond. Hy het die titel van Eerste Minister behou tot 1976, toe hy die President geword het.