Kopielinks
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Kopielinks (Copyleft in Engels) beskryf 'n groep lisensies wat van toepassing is op werke soos sagteware, dokumente en kuns. Waar kopieregwet gesien word deur die oorspronklike voorstanders van kopielinks as 'n manier om die reg tot skepping en verspreiding van kopieë van 'n spesifieke werk in te perk, maak 'n kopielinkse lisensie van kopieregwet gebruik om te verseker dat elke persoon wat 'n kopie of afgeleide weergawe van 'n werk ontvang dit kan gebruik, verander en weer versprei, en dit op beide die oorspronklike en afgeleide werk. Dus, in 'n nie-wetlike sin is kopielinks die teenoorgestelde van kopiereg.
[wysig] Verwante Onderwerpe
- Kopiereg
- Intellektuele regte
- Intellektuele eiendom
- Kopienorm(e)
- Anti-kopiereg
- Kopieregvry
- Publieke domein
[wysig] Eksterne skakels
Algemeen:
Kopielinks en sagteware:
- www.gnu.org: What is copyleft? (nota: alhoewel die GNU kopielinkse lisensies later in ander velde toegepas is, is hierdie artikel oorspronklik geskryf vanuit die standpunt van rekenaarprogramme)
- Norwegian Copyleft Software
- 'n Europese verslag (2000) – sluit 'n afdeling in oor moontlike ekonomiese modelle vir Vry/Libre en Oopbron Sagteware.
- Why Free Software's Long Run TCO must be lower – 'n Ekonomiese analise van kopielinkse sagteware en die sagtewaremark.
- Linus Torvalds oor kommersiële potensiaal van Linux-sagteware (Oktober 2004 onderhoud)
Kopielinks toegepas in artistieke skepping: