Ebooks, Audobooks and Classical Music from Liber Liber
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z





Web - Amazon

We provide Linux to the World


We support WINRAR [What is this] - [Download .exe file(s) for Windows]

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
SITEMAP
Audiobooks by Valerio Di Stefano: Single Download - Complete Download [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Alphabetical Download  [TAR] [WIM] [ZIP] [RAR] - Download Instructions

Make a donation: IBAN: IT36M0708677020000000008016 - BIC/SWIFT:  ICRAITRRU60 - VALERIO DI STEFANO or
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Klank - Wikipedia

Klank

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Klank word gedefinieer as meganiese saampersing of longitudinale verplasingsgolwe wat deur 'n medium (vastestof, vloeistof of gas) propageer. Meeste klanke is kombinasies van seine, maar 'n teoretiese suiwer klank kan gedefinieer word as iets met 'n sekere tempo van ossilasie of frekwensie wat in Hertz (Hz) gemeet word, asook 'n amplitude of klankdruk wat gemeet word in desibel (dB). Die omvang van klank wat vir die menslike oor hoorbaar is val ongeveer tussen 20 Hz en 20 kHz. Bo en onder hierdie omvang lê onderskeidelik ultraklank en infraklank. Klank beweeg teen 332 m s− 1 by 273 K in lug. (Sien die spoed van klank.)

Mense en heelwat diere neem klank waar met die sintuig van gehoor met hulle ore, maar klanke met lae frekwensie kan ook deur ander liggaamsdele waargeneem word. Klank word op verskeie maniere gebruik, veral vir kommunikasie deur middel van spraak of, byvoorbeeld, musiek. Klankwaarneming kan ook gebruik word om inligting te versamel oor die omliggende omgewing soos ruimtelike eienskappe en die teenwoordigheid van ander diere of voorwerpe. Vlermuise, byvoorbeeld, gebruik 'n soort eggo-plasing om te vlieg. Skepe en duikbote gebruik sonar. Mense versamel en gebruik ruimtelike inligting wat in klanke waargeneem word.


Die gehooromvang varieer tussen verskillende diere: Vlermuise het 'n buitengewoon groot omvang, terwyl paddas 'n klein omvang het. Tipiese frekwensies (in Hertz) word hier gegee:

  • Vlermuis: 100 - 100,000 Hz
  • Hond: 10 - 35,000 Hz
  • Olifant: 1 - 20,000 Hz
  • Padda: 100 - 2,500 Hz
  • Mens: 20 - 20,000 Hz

[wysig] Sien ook

[wysig] Eksterne verwysings

Our "Network":

Project Gutenberg
https://gutenberg.classicistranieri.com

Encyclopaedia Britannica 1911
https://encyclopaediabritannica.classicistranieri.com

Librivox Audiobooks
https://librivox.classicistranieri.com

Linux Distributions
https://old.classicistranieri.com

Magnatune (MP3 Music)
https://magnatune.classicistranieri.com

Static Wikipedia (June 2008)
https://wikipedia.classicistranieri.com

Static Wikipedia (March 2008)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com/mar2008/

Static Wikipedia (2007)
https://wikipedia2007.classicistranieri.com

Static Wikipedia (2006)
https://wikipedia2006.classicistranieri.com

Liber Liber
https://liberliber.classicistranieri.com

ZIM Files for Kiwix
https://zim.classicistranieri.com


Other Websites:

Bach - Goldberg Variations
https://www.goldbergvariations.org

Lazarillo de Tormes
https://www.lazarillodetormes.org

Madame Bovary
https://www.madamebovary.org

Il Fu Mattia Pascal
https://www.mattiapascal.it

The Voice in the Desert
https://www.thevoiceinthedesert.org

Confessione d'un amore fascista
https://www.amorefascista.it

Malinverno
https://www.malinverno.org

Debito formativo
https://www.debitoformativo.it

Adina Spire
https://www.adinaspire.com