Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions Argentyns-Antarktika - Wikipedia

Argentyns-Antarktika

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Antarktiese gedeelte tussen die 25º Wes en 74º Wes meridiane
Vergroot
Antarktiese gedeelte tussen die 25º Wes en 74º Wes meridiane

Argentyns-Antarktika (Spaans: Antártida Argentina) is 'n sektor van Antarktika wat Argentinië as deel van sy nasionale grondgebied beskou. Die Argentyns-Antarktiese gebied wat bestaan uit die Antarktiese Skiereiland en 'n driehoekige gedeelte wat tot by die Suidpool strek, word begrens deur die 25° Wes en 74° Wes meridiane en die 60° Suid breedtegraad. Administratief is Argentyns-Antarktika 'n department van die provinsie van Tierra del Fuego, Antarktika, en Suid-Atlantiese Eilande. Die provinsiale owerhede is in Ushuaia gesetel en die Goewerneur wys elke jaar sy afgevaardigde vir die Antarktika gebied aan, wat dus burgerlike mag in die gebied verteenwoordig. Daar is oorvleuelende aansprake op die gebied deur Chile en die Verenigde Koninkryk. "Burgelike mag" van enige van die administrateurs strek dus niks verder as die land se eie basisse nie.

Argentynse verkenning van die gebied het vroeg in die 20ste eeu begin. José María Sobral was die eerste Argentyn om Antarktika in 1901 te betree, waar hy 2 seisoene met die ekspedisie van Dr. Otto Nordenskjöld spandeer het. Kort daarna, in 1904, tree die Orcadas permanente basis reeds ten volle in werking. Jare later word ander basisse opgerig, sommige permanent en ander seisoenaal. Die eerste Argentynse ekspedisie om die Suidpool te bereik was die Operación 90 in 1965.

Inhoud

[wysig] Argentynse basisse

Argentynse basisse in Antarktika (permanente basisse in rooi
Vergroot
Argentynse basisse in Antarktika (permanente basisse in rooi

Esperanza en Marambio is die grootste Argentynse basisse, wat al te saam 70 geboue beslaan en gemiddeld 110 gedurende die winter huisves en meer as 250 in die somer. Orcadas Base is die eerste basis ter wêreld in Antarktika wat sedert 1903 kontinu bedryf word. Die mees suidelike Argentynse permanente basis is Belgrano II, teen meer as 77 grade suid. Die mees suidelike somerbasis is Sobral, 1 450 kilometer van Belgrano II.

Die basisse word bedien deur die volgende skepe: Puerto Deseado, Suboficial Castillo, en Almirante Irizar, en deur C-130 Hercules en DHC-6 Twin Otter vliegtuie.

[wysig] Permanente basisse

[wysig] Seisoenal basisse

[wysig] Kampe en ander vestings

(al te saam 64)

[wysig] Argentynse aanspraak

Die Argentynse teenwoordigheid in die sektor het volgens sommige historiese ondersoeke in die tweede dekade van die 19de eeu begin; sommige beweer selfs dat dit teen die einde van die 18de eeu begin het. Dit is gedoen deur Argentynse visserskepe wat van die hawe van Buenos Aires geseil het na wat nou die Suid-Shetlandeilande is op soek na hulle vangs. Die ontdekking van Antarktika word egter aan verkenners van ander lande toegeskryf. Teen die einde van die 19de eeu Argentinië hulp verleen aan buitelandse ekspedisies in besonder die van Nordenskjöld, Gerlache en Charcot. 'n Tasbare resultaat van die argentynse teenwoordigheid is 'n reeks plekname van Antarktiese landmerke: Argentynse Eilande, Uruguayeilande, General Roca, Quintana, en ander.

Beeld:Antartida Argentina2.jpg
Argentyns-Antarktika

In 1904 het die permanente besetting van die Antarktika kontinent begin met die opening van Orcadasbasis in die Suid-Orkneyeilande. Argentinië was vir 40 jaar die enigste land wat 'n Antarktiese basis gehad het totdat die Verenigde Koninkryk 'n basis op dieselfde eilande opgerig het.

Argentinië basseer die land se aanspraak op die sektor van Antarktika op die volgende argumente:

  1. Die Antarktikaskiereiland is geologies en geografies deel van die Andes.
  2. Argentinië het permanent bewoning vir meer as 'n eeu gehandhaaf, en beheer die oudste basis in Antarktika (Orcadasstasie).
  3. Argentinië voer baie reddingsendings in Antarktika uit.
  4. Argentinië het vuurtorings en ander navigasie steun in Antarktika opgerig.
  5. Argentinië het Antarktika se eerste lughawe in 1969 gebou.
  6. Argentyne vorm 'n groter deel van Antarktika se bevolking as enige ander land.
  7. Die eerste mens, Emilio Palma, wat in Antarktika is in Esperanzabasis (Hopebasis) gebore.
  8. Argentinië het reeds meer mense na Antarktika gestuur as al die ander lande te same.

Argentinië se aanspraak op die Antarktikaskiereiland word deur Chile en die Verenigde Koninkryk betwis. Die aansprake is egter effektiewelik opgeskort in terme van die Antarktiese Verdrag.

[wysig] Demografie

In 1978 is die eerste Antarktiese baba, Emilio Palma, in die Fortín Sargento Cabral by die Esperanzabasis gebore. In 1991 was daar 142 permanente inwoners insluitend 19 minderjariges. Inwoners bestaan uit gesinne wat in Antarktika woon of wetenskaplikes wat voir meer as twee jaar daar woon. Die inwoners het bestaan uit 121 mans en 21 vroue wat meestal in die kolonie van Esperanza en ander basisse woon.

[wysig] Kyk ook

Sjabloon:Gebiede van Argentinië

  • Antarktika
  • Tierra del Fuego, Antarktika, en Suid-Atlantiese-eilande
  • Antártica Chilena Provinsie en XII Region of Magallanes en Chileens-Antarktika
  • Brits-Antarktiese Gebied
  • Antarktiese Verdragstelsel
  • Argentyns-Antarktiese Geopolitiek

[wysig] Eksterne skakels


 
Antarktiese gebiedsaansprake

Adélieland
Argentyns-Antarktika
Australies-Antarktiese Gebied
Brits-Antarktiese Gebied

Chileens-Antarktika
Ross-Afhanklikheid
Koningin Maudland · Peter I-Eiland
Voormalige aanspraak: Nieu-Swabië  (1939–1945)

Static Wikipedia (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2007 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2006 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu

Static Wikipedia February 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu