Antarktiese navorsingstasies
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die bevolking van Antarktika word geskat op ten minste 1000. Die aantal wissel per seisoen. Antarktika het geen permanente bewoners nie, maar 'n aantal regerings hou permanente navorsingstasies aan die gang. Onder andere:
- Stasie Palmer, Anvers Island (VSA)
- Suidpoolstasie Amundsen-Scott, Suidpool (VSA)
- Stasie Kasey, Vinkennesbaai (Australiese Antarktiese divisie)
- Stasie Davis Princess Elisabethland (Australiese Antarktiese divisie)
- Stasie Dumont d'Urville (66°40' S, 140°00' O) Frankryk
- Ondersoeksstasie Halley (75°35' S, 26°34' W) Brits antarktiese ondersoek
- Ondersoeksstasie Rothera (67°34' S, 68°08' W) Brits antarktiese ondersoek
- Stasie Maitri, (70°45,58' S, 11°43,56' O) by die Shirmacher Regio Indiese antarktiese program)
- Stasie Marambio, Seymour-Marambio-eiland (Argentinië)
- Stasie McMurdo, Rosseiland (VSA)
- Macquarie-eiland (Australiese Antarktiese divisie)
- Stasie Mawson, Mac Robertsonland (Australiese Antarktiese divisie)
- Station Georg von Neumayer, (70°39' S, 08°15' W) (Atka-Baai) (Alfred Wegener Instituut, Duitsland)
- Basis Scott, Rosseiland (Nieu-Seeland)
- Rothera (67° S, 68° W) Brits antarktiese ondersoek
- SANAE (Suid-Afrikaanse Nasionale Antarktiese Ekspedisies) in Koningin Maud-land
- Stasie Bernardo O'Higgins, Antarktiese Skiereiland, Chileense leër
- Stasie Eduardo Frei Montalva, Koning George-eiland, Chileense lugmag
- Vostok, Antarktika (78°28' S en 106°48' O) (Rusland)