Son
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die son is die ster in ons sonnestelsel. Die aarde, asook verskeie ander planete, wentel om die son. Die son wentel op sy beurt weer om die middelpunt van die melkweg - die sterrestelsel wat ons sonnestelsel bevat. Die son is een van die belangrikste dinge wat lewe op aarde moontlik maak.
Ons sonnestelsel | |
Son | Mercurius | Venus | Aarde (Maan) | Mars | Astroïdegordel | 1 Ceres Planeet | Voorwepe in ons sonnestelsel | Astronomie |
Vir woordeboekinligting, sien die bladsy son op WikiWoordeboek |