Oscar Wilde
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Oscar Fingal O'Flahertie Wills Wilde (16 Oktober, 1854 – 30 November, 1900) was 'n Anglo-Ierse skrywer, digter, en kortverhaalskrywer.
Inhoud |
[wysig] Biografie
[wysig] Geboorte en vroeë lewe
Wilde is gebore op 16 Oktober 1854, binne 'n Protestante Anglo-Ierse familie, in 21 Westland Row, Dublin. Sy ouers was Sir William Wilde en sy vrou Jane. Jane was 'n suksesvolle skrywer en 'n Ierse nasionalis, bekend as 'Speranza', terwyl Sir William Ierland se bekendste oor- en oogspesialis was, en het boeke geskryf oor argeologie.
[wysig] Literêre werke
Sy enigste boek The Picture of Dorian Gray is gepubliseer in 1891. Kritici beweer gereeld dat daar paralelle bestaan tussen Wilde se lewe en dié van die hoof arakter, en dit is ook gebruik as bewys in die hofsaak teen hom.
[wysig] Bibliografie
Digkuns
- Gedigte (1881)
- The Ballad of Reading Gaol (1898)